# Die DA-leier Geordin Hill-Lewis vra Tshwane-inwoners om die party ʼn volstrekte meerderheid te gee in die munisipale verkiesing in November. Hy sê koalisieregerings het versuim om bestendige en doeltreffende regering te bied. Spanning het uitgebreek tussen die metro se koalisievennote, met die ANC en EFF wat ActionSA en burgemeester Nasiphi Moya beskuldig dat sy […]
# DA leader Geordin Hill-Lewis is urging Tshwane residents to give the party an outright victory in the November local government elections, arguing that coalition governments have failed to deliver stable and effective governance. Tensions have erupted between the metro’s coalition partners, with the ANC and EFF accusing ActionSA and mayor Nasiphi Moya of reneging […]
# Build One South Africa sê nasionale en provinsiale regeringsinstellings is 1,44-miljard rand aan die Stad Johannesburg verskuldig vir noodsaaklike munisipale dienste. Die burgemeesterskandidaat van BOSA in Johannesburg, Nobuntu Hlazo-Webster, sê hierdie onbetaalde skuld plaas druk op die stad se finansies en bedreig die stad se vermoë om infrastruktuur te onderhou en dienste te lewer. […]
# BOSA says the City of Johannesburg is owed 1.44-billion-rand by national and provincial government institutions for essential municipal services. This unpaid debt strains the city’s finances, threatening its ability to maintain infrastructure and deliver services. BOSA’s Johannesburg mayoral candidate, Nobuntu Hlazo-Webster, says strict financial discipline, fair revenue collection, and swift dispute resolution are crucial. […]
# The South African Local Government Association will today and tomorrow assess the performance of Eastern Cape municipalities and set priorities for the next administration. The focus will be on improving governance, service delivery and local economic growth. SALGA spokesperson Motalatale Modiba says the meeting will also help municipalities prepare for the transition after this […]
Die Suid-Afrikaanse Vereniging van Plaaslike Regerings sal vandag en môre die doeltreffendheid van Oos-Kaapse munisipaliteite assesseer en prioriteite vir die volgende administrasie stel. Hy sao fokus op die verbetering van bestuur, dienslewering en plaaslike ekonomiese groei. SALGA-woordvoerder Motalatale Modiba sê die vergadering sal munisipaliteite ook help om voor te berei vir die oorgang na die […]
# Die Truth and Solidarity-beweging sê Suid-Afrika se waterkrisis mag nooit ‘n geleentheid vir politieke partye word om in die aanloop tot ‘n verkiesing verontwaardiging te skep, maar die mense te vergeet sodra die stemme getel is nie. Dit kom nadat die Parlement se portefeuljekomitee oor Water en Sanitasie verlede week sy landwye openbare verhore […]
# The Truth and Solidarity Movement says South Africa’s water crisis must never become another opportunity for political parties to manufacture outrage during election season, and then forget the people once the votes have been counted. This comes as Parliament’s portfolio committee on Water and Sanitation kicked off its nationwide public hearings on the Water […]
# Die Suid-Afrikaanse Kommunisteparty sê sy verkiesingsmanifes plaas mense eerste, veral werkers en armes wat die grootste deel van die samelewing uitmaak. Die party gaan onafhanklik aan die munisipale verkiesing in November deelneem. Die manifes plaas klem op betroubare openbare dienste, ordentlike werk, grond en behuising, voedselsekerheid, veiliger gemeenskappe, die stryd teen tenderkorrupsie en groter […]