# Kaapstad is negende geplaas in Time Out se wêreldwye opname van stede met die beste toegang tot die natuur en groen ruimtes. Die metro is saam met Abu Dhabi, bekend vir sy 200 parke en strande, en Chicago wat met meer as 600 parke spog en bekend is vir sy toewyding aan groen stedelike […]
# Cape Town has been ranked ninth in Time Out’s global survey of the best cities for access to nature and green spaces. The metro ranks with Abu Dhabi, known for its 200 parks and beaches, and Chicago, which boasts over 600 parks and a long-standing commitment to urban greenery. The poll, based on over […]
# Wêreldleiers van Suid-Afrika, Brasilië en die Verenigde State is in Kaapstad saam met verteenwoordigers van die Afrika-unie en Europa om wêreldwye volhoubaarheid te bespreek. Die F20-Forum vir Klimaatoplossings word in Kirstenbosch aangebied en plaas klem op bestuur, klimaatsfinansiering en ‘n billike energie-oordrag. Die konferensie het ten doel om vertroue te bou en inklusiewe klimaatoptrede […]
#’n Nuwe verslag van die Wêreld Weerkunde-organisasie waarsku temperature gaan wêreldwyd waarskynlik aanhou styg, met ‘n 80-persent kans dat ten minste een jaar tussen nou en 2029 nog warmer gaan wees. Die organisasie voorspel dat die gemiddelde verwarming vir 2015 tot 2034 sowat 1,44 grade Celsius meer sal wees as voor nywerheidsvlakke. Daar bestaan ‘n […]
# Global leaders from South Africa, Brazil, and the United States have gathered in Cape Town with representatives from the African Union and Europe to discuss global sustainability. The F20 Climate Solutions Forum, hosted at Kirstenbosch, focuses on governance, climate finance, and a just energy transition. The conference aims to build trust and drive inclusive […]
# A new report from the World Meteorological Organisation warns that global temperatures will likely continue rising, with an 80-percent chance that at least one year between now and 2029 will be even hotter. The organisation projects that the 20-year average warming for 2015-to-2034 will reach around 1.44 degrees Celsius above pre-industrial levels. There is […]
# Die vleis van bruinbere, ‘n beskermde spesie in die Europese Unie, mag dalk binnekort in Slowakye verkoop word nadat die populistiese regering nuwe planne goedgekeur het. Die kabinet het in April ‘n plan goedgekeur om sowat ‘n kwart van die land se een-duisend-300 bruinbere te skiet weens noodlottige voorvalle. Bewaringsbewustes, opposisie-politici, asook die Europese […]
# The meat of brown bears, a protected species in the European Union, could soon be available to eat in Slovakia after the populist government approved new plans. Last month, the cabinet authorised a plan to shoot about a quarter of the country’s one-thousand-300 brown bears in response to some recent fatal encounters. It has […]
# NASA-satellietdata toon dat Antarktika tussen 2021 en 2023 ys bygekry het as gevolg van buitengewoon hoë sneeuval ondanks aardverwarming. Terwyl die tydelike toename sommige vorige verliese omgekeer het, beklemtoon kenners dat dit nie ‘n langtermyn-tendens aandui nie. Die algehele trajek toon steeds beduidende ysverlies sedert 2002, hoofsaaklik gedryf deur gletsers wat in warmer oseane […]