# Die Europese Unie sê hy is op dreef om sy 2030-klimaatteikens te haal en in oorgang na skoon energie te belê. Die EU nader sy gesamentlike teiken van ʼn 55-persent vermindering in kweekhuisgasvrystellings en ʼn gedeelde aandeel van minstens 42,5-persent in hernubare energie. Hy sê lidlande is polities vasbeslote om afhanklikheid van ingevoerde fossielbrandstowwe […]
# Die Herwinnings- en Ekonomiese Ontwikkelingsinisiatief van Suid-Afrika, Redisa, het die terugtrekking van die goedkeuring van die Nywerheidsafvalbandbestuursplan verwelkom. Die minister van Bosbou, Visserye en Omgewing, Dion George, het die goedkeuring teruggetrek om ‘n omvattende hersiening te verseker. Redisa sê die land produseer ten minste 253-duisend-ton afvalbande per jaar, wat wanbestuur word deur die afvalburo […]
# The Recycling and Economic Development Initiative of South Africa has welcomed the withdrawal of the Industry Waste Tyre Management Plan approval. Forestry, Fisheries, and the Environment minister, Dion George, has withdrawn the approval to ensure a comprehensive review. Redisa says the country produces at least 253-thousand tonnes of waste tyres a year, which is […]
# The European Union says it is staying the course on its 2030 climate commitments, investing with determination in the clean energy transition. The EU is closing in collectively on a 55-percent reduction in greenhouse gas emissions, and reaching a share of at least 42.5-percent of renewable energy. It says member states are demonstrating political […]
# Die Minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, Dion George, het die goedkeuringsbesluit vir die Nywerheidsbestuursplan vir Afvalbande teruggetrek. Die plan was daarop gemik om verskeie uitdagings aan te spreek wat die afvalbandsektor in die gesig staar, insluitend beperkte plaaslike verwerkingsvermoë, beperkings op bergingsdepots en logistieke beperkings. Die departement se woordvoerder, Thobile Zulu-Molobi, sê […]
# The Minister of Forestry, Fisheries and the Environment, Dion George, has withdrawn the approval decision for the Industry Waste Tyre Management Plan. The plan aimed to address several challenges faced by the waste tyre sector, including limited local processing capacity, storage depot limitations, and logistical constraints. The department’s spokesperson, Thobile Zulu-Molobi, says concerns have been […]
# ‘n Nuwe studie waarsku klimaatsverandering vererger seksuele gesondheidsgevare vir jongmense in Kenia. Droogte en vloede veroorsaak onsekerheid rondom voedsel, water en sanitasie, en stel die jeug, veral meisies tussen tien- en 14-jaar, bloot aan seksuele geweld, seks vir betaling en vroeë swangerskappe. Navorsers bepleit die insluiting van klimaatsreaksies in geslagsensitiewe, jeuggerigte gesondheidsdienste. Die bevindings […]
# A new study warns that climate change is worsening sexual health risks for young adolescents in Kenya. Drought and floods are driving food, water, and sanitation insecurities, and exposing youth, especially girls aged ten to 14, to sexual violence, transactional sex, and early pregnancies. Researchers urge climate responses to include gender-sensitive, youth-focused health services. […]
# Die langtermyn klimaats-uitwerking van die vernietiging, opruiming en herbouing van Gaza kan meer wees as 31-miljoen ton koolstofdioksied, wat gelykstaande is as die gesamentlike jaarlikse kweekhuisgasse van Costa Rica en Estland in 2023. Dit is volgens die Social Science Research Network se nuwe studie. Die studie toon byna 30-persent van die kweekhuisgasse wat tussen […]