# Die Internasionale Geregshof het beslis state het ʼn regsverpligting om op te tree teen klimaatsverandering, anders word menseregte oortree. Dit sluit die verpligting onder die Parys-verdrag in wat aardverwarming wil beperk tot 1,5-Celsius bo dié voor die nywerheidsera. Die hof het ook bevind ontwikkelende lande het die reg om skadevergoeding te eis vir die […]
# The International Court of Justice has ruled that States have a legal duty to act on climate change and that inaction violates human rights. This includes the obligation under the Paris Agreement on climate change to limit global warming to 1.5 degrees Celsius above pre-industrial levels. The court also ruled that developing nations have […]
# Eskom sê die stigting van ‘n selfstandige ‘GreenCo’-hernubare krag-eenheid sal help om privaat vennote te lok en aan die vraag na groen energie voldoen. Die uitvoerende hoof van strategie en volhoubaarheid, Nontokoza Hadebe, het tydens die Steenkool- en Energie-oorgangsdag in Johannesburg bevestig dat Eskom beoog om 20 gigawatt hernubare energie teen 2035 te ontwikkel, […]
# Die uitvoerende hoof van Seriti Resources, Mike Teke, sê die oorskakeling van steenkool na ‘n breër energiebedryf wys op Afrika se behoefte aan ‘n sterk energiebasis. Teke het tydens die Steenkool- en Energie-Oorgangdag in Johannesburg, in ‘n onderhoud met Mining Weekly gewys op die belangrikheid van beleggings in Seriti Green, en nuwe steenkoolbedrywe soos […]
# Seriti Resources CEO, Mike Teke, says transition from coal to a broader energy business reflects Africa’s need for a strong energy base. Speaking to Mining Weekly at the Coal and Energy Transition Day in Johannesburg, Teke highlighted investments in Seriti Green, and new coal operations like Nodiers Bank in Carolina. He stressed a balanced […]
# Eskom says establishing a standalone ‘GreenCo’ renewables unit will help attract private partners and meet green energy demand. Speaking at the Coal and Energy Transition Day in Johannesburg, Strategy and Sustainability executive, Nontokoza Hadebe, confirmed Eskom aims to develop 20-gigawatts of renewables by 2035 with five-gigawatts from repowering old coal plants. Hadebe says Eskom […]
# ‘n Noorweegse maatskappy vir hernubare energie, Scatec ASA, sê hy is vasberade om die hernubare vermoë in Suid-Afrika uit te brei, ingevolge Suid-Afrika se energie-oorgang-beleid. Scatec ASA het status as voorkeurbieër vir 846 megawatt sonkrag vir die Kroonstadse fotovoltaïese groep. Dit is vir die sewende ronde van die program vir die Verkryging van Hernubare […]
# Die Stad Kaapstad sê hy het sy eerste sonkragaanleg van 200-miljoen-rand in Atlantis byna klaar gebou. Altesaam 12-duisend-850 sonkragpanele sal teen die einde van die jaar krag by die plaaslike netwerk voeg. Die Atlantis-aanleg sal as gemengde aanleg saam met die metro se eerste batteryberging op nutskaal bedryf word en agt megawatt lewer. Die […]
# The City of Cape Town says it is almost finished building its first 200-million-rand solar photovoltaic plant in Atlantis. A total of 12-thousand-850 solar panels are planned to power the local grid by the end of this year. The Atlantis site will operate as a hybrid plant alongside the metro’s first utility-scale battery storage […]