# Die Stad Kaapstad het sy kragnetwerk vir privaat kragverkope en handel geopen. Meer as 562-duisend-800 kilowatt-uur se elektrisiteit is reeds opgewek en in die metro se netwerk ingevoer tussen privaat sektor energiehandelaars in die loodsfase. Die burgemeester Geordin Hill-Lewis sê hulle gaan nou kragverhandeling oor die netwerk tussen privaat verkopers bevorder gebaseer op bi-laterale […]
# The City of Cape Town is opening its electricity grid to private electricity sales and trading. Over 562-thousand-800 kilowatt-hours of power have already been generated and wheeled across the metro’s grid between private sector energy traders during the pilot phase. Mayor Geordin Hill-Lewis says they will now promote the scaling up of power trading […]
# Miljoene inwoners aan Australië se ooskus maak gereed vir die impak van die mees suidelike sikloon in meer as vyf dekades. Tropiese sikloon Alfred sal na verwagting Vrydag in die vroeë oggendure die kus suid van Queensland se hoofstad, Brisbane, tref. Inwoners het supermarkte van kos en gebottelde water gestroop, terwyl owerhede waarskuwings oor […]
# Millions of residents along Australia’s eastern coast are preparing for the impact of the most southerly cyclone to threaten the region in more than five decades. Tropical Cyclone Alfred is expected to cross the coast just south of the Queensland capital of Brisbane in the early hours of Friday. Residents have stripped supermarket shelves […]
# Rugby: Spelers van die Reds in Brisbane sal verskoon word van Sondag se Super Rugby Pacific-wedstryd teen die Crusaders in Nieu-Seeland as hulle eerder wil huis toe gaan voor ‘n dreigende sikloon aan Australië se ooskus. Die span het reeds in Christchurch aangekom. Afrigter Les Kiss sê hulle sal alles moontlik doen om die […]
# Rugby: Players of Brisbane team, the Reds, will be excused from Sunday’s Super Rugby Pacific match against the Crusaders in New Zealand should they decide to rather return home as a cyclone threatens Australia’s east coast. The team has already landed in Christchurch. Coach Les Kiss says they will do their utmost to help […]
# Die Universiteit van KwaZulu-Natal het ʼn toelaag van 46,5-miljoen-rand van die Nasionale Instituut vir Gesondheid- en Sorgnavorsing ontvang om ʼn baanbrekende waarskuwingstelsel vir uiterste weerstoestande in Suid-Afrika te ontwikkel. Die instelling werk saam met die Universiteit van die Weste van Skotland, die Royal College of Surgeons in Ierland en die Universiteit van Portsmouth in […]
# The University of KwaZulu-Natal has secured a 46.5-million-rand grant from the National Institute for Health and Care Research. This is to develop a pioneering warning system for extreme weather events in South Africa. The institution is working in collaboration with the University of the West of Scotland, the Royal College of Surgeons in Ireland […]
# Die minister van Elektrisiteit en Energie, Kgosientsho Ramokgopa, het Suid-Afrika se verbintenis tot kernenergie bevestig en sê kernkrag word nou internasionaal aanvaar as een van die skoonste vorms van energie. Hy het Dinsdag by die Afrika Energie-indaba in Kaapstad gepraat. Ramokgopa sê die land is verplig om sy kweekhuisgasse te verminder en sy nywerheidsbasis […]