# SANParke het afgesluit met ‘n reeks fokusgroep-slypskole oor die vorming van Tafelberg Nasionale Park onder die nuwe tienjaar Parkbestuursplan en die Mariene Beskermde Gebiedsplan van 2027 tot 2036. Chand Environmental Consultants het die slypskole gelei en die beskerming van mariene gebiede, kulturele erfenis, maatskaplik-ekonomiese transformasie en bioverskeidenheid is bespreek. SANParke sê in ‘n verklaring […]
# South African National Parks has concluded a series of focus group workshops shaping Table Mountain National Park under the new ten-year Park Management Plan and Marine Protected Area Management Plan from 2027 to 2036. Led by Chand Environmental Consultants, the sessions tackled marine protection, cultural heritage, socio-economic transformation, and biodiversity. In a statement SANParks […]
# Kaapstad se onderburgemeester, Eddie Andrews, sê die metro wil vleilande beskerm en internasionale verbintenisse versterk om vleilande te bewaar. Kaapstad is onder 43 geakkrediteerde Vleilandstede reg oor die wêreld. Die metro het onlangs sy eerste Vleiland-verslag bekendgestel. Dit gee erkenning aan bestepraktyk-werk wat tot dusver onderneem is om beleide en planne in te stel […]
# Die Verenigde Nasies se omgewingsprogram het in sy jongste verslag vier gebiede uitgelig waar omgewingsverval en menslike kwesbaarheid saamval. Die Frontiers Report 2025 sê besoedeling, smeltende gletsers se mikrobes, verwydering van damme in riviere en klimaatsrisiko’s kan miljoene lewens raak indien niks daaraan gedoen word nie. Die program se uitvoerende direkteur, Inger Andersen, sê […]
# Kenners waarsku dat alge uit Suidoos-Asië ‘n groot bedreiging vir bioverskeidenheid inhou. Plaaslike owerhede in Cádiz, Spanje, het een-duisend-200-ton van die alg van die stad se gewildste strand, La Caleta, verwyder. Die alg heg hom aan rotse en ander oppervlaktes of dryf vry rond, wat inheemse spesies seewier uitwis. ‘n Professor in biologie aan […]
# Cape Town deputy mayor Eddie Andrews says the metro is committed to protecting wetlands and strengthening international commitments for wetland conservation. Cape Town counts among 43 accredited Wetland Cities around the world. The metro recently introduced its first Wetlands Report. The report recognises the best-practice work that has been undertaken to date in implementing policies […]
# The United Nations Environment Programme’s latest report highlights four critical areas where environmental degradation intersects with human vulnerability. The Frontiers Report 2025 says legacy pollution, melting glacier microbes, undamming rivers, and climate risks could reshape life for millions unless urgent action is taken. UNEP executive director, Inger Andersen, says the report paints a vivid […]
# Experts are warning that alga from south-east Asia are becoming a major threat to biodiversity. Since May, local authorities in Cádiz, Spain, have removed one-thousand-200 tonnes of the alga Rugulopteryx okamurae from La Caleta, the city’s most popular beach. The alga attaches itself to rocks and other surfaces and is also free-floating, wiping out native […]
# Die Wetenskaplike en Nywerheidsnavorsingsraad het ‘n proefprojek vir bio-gebaseerde, bio-afbreekbare deklaag op ‘n pynappelplaas naby Peddie in die Oos-Kaap van stapel gestuur. Die projek, wat deur die Departement van Wetenskap, Tegnologie en Innovasie befonds word, is gemik op die vervanging van fossielbrandstof-plastiekfilms met omgewingsvriendelike alternatiewe. Die nuwe deklaag ontbind in organiese materiaal, wat mikroplastiekbesoedeling […]