# SANParke versoek Paasnaweekbesoekers aan die Krugerwildtuin om vooraf aanlyn te bespreek as gevolg van die verwagte hoë getalle. Woordvoerder JP Louw sê hek-kwotas en tydgleuwe sal ingestel word, en bykomende amptenare sal besoekers se spoed en gedrag monitor. Louw het beklemtoon voertuie sonder nommerplate sal toegang geweier word. Hy bepleit samewerking, veiligheid en respek […]
# Die eThekwini Munisipaliteit het die Durbanse strande bekendgemaak wat gedurende Paasfees vermy moet word weens swak watergehalte. Strande met hoë vlakke van E. coli sluit in Laguna, Winklespruit en Doonside. Hierdie sluitings is deel van die deurlopende besoedelingskrisis wat die munisipaliteit ondervind. Watergehalte-toetse word weekliks uitgevoer en huidige uitslae toon dat agt strande uitstekende […]
# South African National Parks is urging Easter weekend visitors to the Kruger National Park to book online in advance due to expected high volumes from this coming weekend. SANParks spokesperson, JP Louw, says gate quotas and time slots will be enforced, and extra officials will monitor speeding and conduct. Louw stressed that vehicles without […]
# The eThekwini Municipality has announced which beaches to avoid in Durban this Easter due to poor water quality. Beaches with high levels of E. coli include Laguna, Winklespruit, and Doonside. These closures are part of the ongoing pollution crisis affecting the municipality. Water quality tests are conducted weekly. Current results show that eight beaches […]
# Die Verenigde Nasies se datahoof, Durai Chinnachamy, waarsku dat kunsmatige intellligensie nie ‘n towerstaf-oplossing vir klimaatsverandering is nie. Hy sê hoewel KI klimaatsoptrede kan ondersteun deur verbeterde data-ontleding, vroeë waarskuwingstelsels en energie-doeltreffendheid, is daar ook omgewingskoste aan verbonde. Chinnachamy beklemtoon die behoefte aan ‘n gebalanseerde benadering wat KI met beleidsveranderings kombineer vir die doeltrefffende […]
# United Nations chief data officer, Durai Chinnachamy, has cautioned that artificial intelligence is not a silver bullet for climate change. He says while AI can support climate action through improved data analysis, early warning systems, and energy efficiency, it also comes with environmental costs. Chinnachamy has stressed the need for a balanced, sustainable approach […]
# Van 2028 af gaan skepe ʼn globale koolstofbelasting van een-duisend-800-rand per ton betaal tensy hulle skoner brandstof gebruik of tot die netto-zero-fonds bydra. Die ooreenkoms wat 60 lande deur die Internasionale Maritieme Organisasie onderteken het, wil skepe se vrystelling, wat tans drie-persent van kweekhuisgasse uitmaak, verminder. In die Noordoos Atlantiese Oseaan is ʼn strenger […]
# ’n Switserse studie wat in Nature gepubliseer is, het onthul dat menslike aktiwiteit gelei het tot ’n afname van byna 20-persent in globale biodiversiteit. Navorsers het data van twee-duisend-100 studies ontleed en 50-duisend bewerkte en ongerepte gebiede vergelyk. Die studie het habitatverandering, hulpbronontginning, klimaatsverandering, besoedeling en indringerspesies as die vyf sleuteldrywers geïdentifiseer. Die navorsers […]
# With effect from 2028, ships will face a global one-thousand-800-rand per-ton carbon tax unless they use cleaner fuel or contribute to the net-zero fund. The deal, signed by over 60 countries through the International Maritime Organisation, aims to reduce ship emissions, which make up three-percent of global greenhouse gases. A stricter fuel rule and […]