# Suid-Afrika vier vandag Nasionale Herwinningsdag waarop bewustheid geskep word oor herwinning en vullisvermindering met die fokus op papierprodukte. Suid-Afrika herwin tans 46-persent plastiek wat hoër is as die meeste lande. Sewentig-persent papier, 72-persent koeldrankblikkies/metaal en 42-persent glas word herwin. Dit is Saterdag Wêreld-skoonmaakdag, waarop miljoene vrywilligers uit 190 lande teen plastiekafval en besoedeling sal […]
# Today is National Recycling Day South Africa, a day to raise awareness around recycling and waste reduction, with a particular focus on paper products. South Africa currently recycles 46-percent of plastic, which is higher than most countries. Paper is recycled at 70-percent, beverage cans/metal are recycled at 72-percent, and glass is recycled at 42-percent. […]
# Eskom sê hy neem kennis van die Appèlhof se uitspraak wat die omgewingsgoedkeuring vir die voorgestelde gekombineerdesiklus-gaskragaanleg van drie-duisend megawatt in Richardsbaai, KwaZulu-Natal, tersydestel. Die hof het bevind daar was onvoldoende openbare deelname en daar is nie met kwesbare gemeenskappe beraadslaag nie. Hy voer ook aan ander hernubare energiebronne of kumulatiewe omgewingsgevolge is nie […]
# Eskom says it notes the Supreme Court of Appeal ruling, setting aside the Environmental Authorisation granted for the proposed three-thousand-megawatt Combined Cycle Gas Power Plant in Richards Bay, KwaZulu-Natal. The court stated that there was inadequate public participation, and no consultation was conducted with vulnerable communities. It also cited a failure to assess renewable […]
# Klimaatsverandering veroorsaak toenemend wêreldwye wisselvallige en uiterste veranderings tussen vloede en droogtes, met ‘n stortvloed van uitwerkings op samelewings. Die VN se Wêreld Meteorologiese Organisasie het in ‘n verslag gesê die wêreld se watersiklus word al hoe meer onvoorspelbaar, met gletsers wat krimp, droogtes, ongebalanseerde rivierkomme en ernstige vloede wat verwoesting saai. Die agentskap […]
# Climate change is spurring increasingly erratic and extreme swings between deluge and drought globally, with cascading repercussions for societies. The UN’s World Meteorological Organisation said in a report that the world’s water cycle was becoming ever more unpredictable, with shrinking glaciers, droughts, unbalanced river basins and severe floods wreaking havoc. The agency’s annual report […]
# ‘n Mylpaal-studie in Nature Climate Change het bevestig antropogeniese klimaatsverandering veroorsaak wydverspreide siekte, gestremdheid, en die dood, regoor die wêreld. Navorsers het bevind dat stygende temperature, uiterste weersomstandighede, en besoedeling verantwoordelik is vir honderdduisende sterftes. Dit sluit in hitte-verwante sterftes, neonatale sterftes, en siektes veroorsaak deur veldbrande, met ekonomiese verliese wat jaarliks mijarde beloop […]
# A landmark study in Nature Climate Change has confirmed that anthropogenic climate change is driving widespread illness, disability, and death globally. Researchers found rising temperatures, extreme weather, and pollution are responsible for hundreds of thousands of deaths. These include heat-related fatalities, neonatal deaths, and wildfire-linked illnesses as economic losses run into billions annually impacting […]
# Kaapstad se Stedelike Afval-bestuursdirektoraat verskerp sy pogings om gemeenskappe skoon te hou. Hy doen dit deur afval-verordeninge by sakeondernemings af te dwing en bewustheid onder inwoners te skep. Die direktoraat se afdwingingseenheid het onlangs inspeksies uitgevoer by plaaslike ondernemings om seker te maak hulle kom die Geïntegreerde Afvalbestuursplan na. Die burgemeesterskomiteelid vir Stedelike Afvalbestuur, […]