# Die departement van Water en Sanitasie sê die Vaaldam ondervind tans ‘n volgehoue invloei van water weens die swaar reënval in sy opvangsgebied. Hulle moes as gevolg daarvan weer ‘n derde sluis oopmaak om van die water uit te laat. Die woordvoerder van die departement, Wisane Mavasa, sê die dam is 108,4-persent vol en […]
# The Department of Water and Sanitation says the Vaal Dam is currently experiencing increased water inflows due to heavy rainfall on the upper catchment. As a result, it has reopened a third sluice gate to manage the water outflows. The department’s spokesperson, Wisane Mavasa, says the water level at the dam is at 108.4-percent […]
# Die Noord-Kaapse Departement van Paaie en Openbare Werke sê rampbestuurspanne bly op ‘n hoë gereedheidsgrondslag namate swaar reën voortduur. Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het ‘n Vlak 4-waarskuwing uitegreik vir ontwrigtende reën vandag en môre. Die departement se woordvoerder, Zandisile Luphahla, sê watervlakke in strome en riviere het aansienlik gestyg weens die voortdurende reën in Springbok […]
# The Northern Cape Department of Roads and Public Works says disaster management teams remain on high alert across the province as heavy rains continue. The South African Weather Service issued a Level 4 impact based warning for disruptive rain for today and tomorrow. The department’s spokesperson, Zandisile Luphahla says due to continuous rainfall in […]
# ‘n Amerikaanse bioloog, Camille Parmesan, het die BBVA-stigting se Frontiers of Knowledge-toekenning vir Klimaatsverandering ontvang nadat sy gewys het hoe klimaatsverandering spesies verplaas. Haar baanbreker-navorsing het getoon hoe stygende temperature wêreldwyd ʼn afdruk op bioverskeidenheid laat. Die komitee vir Klimaatsverandering en Omgewingswetenskap sê Parmesan se werk hou groot gevolge in vir openbare gesondheid omdat […]
# US biologist Camille Parmesan has won the BBVA Foundation Frontiers of Knowledge Award in Climate Change for revealing how climate change is displacing species. Her pioneering research has been able to establish that rising temperatures have left a globally coherent fingerprint on biodiversity. The Climate Change and Environmental Sciences committee says Parmesan’s work has […]
# Klimaatsverandering sal teen 2090 verbind kan word met een uit tien gevalle van geslagsgeweld tussen lewensmaats. Dit is volgens ʼn verslag deur die Verenigde Nasies se Kollig-projek. Die studie het bevind elke styging van een graad Celsius in die wêreldtemperatuur word verbind met ʼn styging van 4,7-persent in geweld tussen lewensmaats. In Afrika suid […]
# By 2090, climate change could be linked to one in ten cases of intimate partner violence. This is according to a new report by the United Nations Spotlight Initiative. The study found that every one-degree Celsius rise in global temperature is associated with a 4.7-percent increase in intimate partner violence. In sub-Saharan Africa, intimate […]
# ’n Onlangs opname het oorweldigende steun getoon vir die oorskakeling van fossielbrandstowwe na hernubare energie. Die opname deur E3G en vennote sluit een-duisend-477-sake-leiers in, waaronder 104 van Suid-Afrika. Dit toon dat 97-persent van die bestuurders die vermindering van steenkoolgebruik steun, terwyl 87-persent regerings aanmoedig om voorkeur te gee aan hernubare beleggings. In Suid-Afrika ondersteun […]