# Transnet Engineering has signaled willingness to forge private sector partnerships as part of its turnaround strategy. The division said during an Industry Day in Pretoria that the strategy aims to modernise South Africa’s rail infrastructure by refurbishing rolling stock and expanding maintenance services. A key initiative includes establishing a leasing company, LeaseCo, to provide […]
# ‘n Ekonoom van die Noordwes-Universiteit, Raymond Parsons, sê die nasionale begroting 3,0 van 21 Mei moet fokus op beleide wat ten minste drie-persent groei met werkskeppende ekonomiese sektore bevorder. Dit volg nadat Statistieke Suid-Afrika ’n styging van een persentasiepunt in werkloosheid in die eerste kwartaal aangekondig het. BBP-voorspellings is tot 1,5-persent verlaag en Parsons […]
# North West University economist, Raymond Parsons, says the national budget 3.0 of 21 May must focus on policies that drive at least three-percent job-rich economic growth. This follows a one-percentage point rise in unemployment in the first quarter, as announced by Stats SA. With GDP forecasts cut to 1.5-percent, Parsons says South Africa’s weak […]
# Kaapstad het ‘n rekordhoogtepunt in werksgeleenthede bereik, met meer as 1,8-miljoen mense wat tans werkend is, ‘n toename van 86-duisend poste binne ‘n jaar. Statistieke SA se Arbeidsmagopname vir Januarie tot Maart dui aan die stad spog ook met die laagste uitgebreide werkloosheidsyfer in Suid-Afrika. Die burgemeester, Geordin Hill-Lewis, skryf die sukses aan geteikende […]
# Cape Town has reached an all-time high in employment, with over 1.8-million people now working, an increase of 86-thousand jobs in one year. According to Statistics SA’s January to March Labour Force Survey, the city also boasts the lowest expanded unemployment rate in South Africa. Mayor Geordin Hill-Lewis attributes the success to targeted investments […]
# Eskom het aangekondig fase 2-beurtkrag sal vanaf 4-uur vanmiddag tot 10-uur Donderdag-aand geld gedurende aand-spitstye. Dit is omdat verskeie opwekkingseenhede nog nie in werking gestel is ná onderhoudswerk gedoen is nie, en ‘n bykomende verlies van een-duisend-385 megawatt weens onbeplande onderbrekings. Eskom se woordvoerder, Daphne Mokwena, sê spanne werk daaraan om die kragstelsel bestendig […]
# Die Amerikaanse president, Donald Trump, het vandag in Saoedi-Arabië ’n koninklike verwelkoming gekry aan die begin van ’n toer deur die Golf-lande. Dit is die eerste staatsbesoek van sy tweede termyn. Die fokus sal hoofsaaklik op handelsooreenkomste val. Vegvliegtuie het Air Force One begelei voordat lang erewagte hom by die lughawe ingewag het, en […]
# Eskom has announced it is implementing stage two load-shedding during evening peak periods from 4 pm today until ten in the evening on Thursday. This is due to delays in returning several generation units from maintenance and an additional loss of one-thousand-385 megawatts from unplanned breakdowns. Eskom spokesperson Daphne Mokwena says the setback follows […]
# Die Departement van Vervoer het die sperdatum vir reaksie op sy versoek om inligting oor privaat sektor-deelname in Suid-Afrika se spoor- en hawesektore tot 30 Mei verleng. Die departement sê die verlenging volg op oorweldigende belangstelling van belanghebbendes. Die kwessie fokus op sleutelvragkorridors, insluitend dié wat die Noord-Kaap met Saldanhabaai en Nelson Mandelabaai verbind, […]