# Eskom says between the first of April this year and 17 July, diesel consumption is 48.4-percent lower compared to the same period last year and remains within the budget allocated, helping maintain operational efficiency when needed. Eskom spokesperson, Daphne Mokwena says the power utility spent 5.8-billion-rand on fuel for its open-cycle gas turbine plants, generating 941.75-gigawatt-hour of electricity:
# Eskom sê met 44 dae van sy vooruitsig op die winter wat oorbly, is die stelsel steeds goed geplaas om bestendigheid te handhaaf en doeltreffend aan die vraag te voldoen. Eskom-woordvoerder, Daphne Mokwena, sê die volgehoue prestasie is grootliks te danke aan voortdurende strukturele verbeterings in opwekkingsvermoë. Sedert 15 Mei vanjaar was daar geen […]
# Eskom says with 44 days of it’s winter outlook period still remaining, the system remains well-positioned to maintain stability and meet demand effectively. Eskom spokesperson, Daphne Mokwena says this sustained performance is largely due to ongoing structural improvements in the generation fleet. Since 15 May this year, there has been no load-shedding, with only 26 […]
# Die vakbond Solidariteit sê FlySafair se bestuur het oorlog verklaar teen sy vlieëniers en die publiek. Dit volg nadat die lugredery aangekondig het vlieëniers sal vir sewe dae verbied word om te werk in reaksie op ‘n beplande een dag staking. Die lugredery kan moontlik die vlieëniers tot 14 dae verbied. Die vakbond het […]
# Trade union Solidarity says FlySafair management has declared war on its pilots and the flying public. This comes after the airline announced a seven-day lockout of pilots in response to a planned one-day strike, with the possibility of extending the lockout to 14-days. The union has also extended its strike to two weeks. Solidarity’s […]
# Die ANC beskuldig ‘n parlementslid van die DA, Emma Louise Powell, dat sy ‘n waninligtings-veldtog lei wat beoog om Suid-Afrika se reputasie te skaad te midde van nuwe Amerikaanse tariewe. Volgens die party het Powell Amerikaanse amptenare beïnvloed en vals bewerings soos wit volksmoord en gedwonge grondonteiening aangevoer om Amerikaanse beleid teen Suid-Afrika te […]
# Die minister van Indiensneming en Arbeid, Nomakhosazana Meth, sê die regering bou ‘n omvattende regerings- en samelewings-benadering om werkloosheid aan te pak. Sy het tydens die voorlegging van haar begroting in die Nasionale Raad van Provinsies dringende optrede versoek, veral rakende werkskepping vir die jeug. Meth sê meer as 79-persent van befondsde vakatures is […]
# The ANC accuses the DA’s member of Parliament Emma Louise Powell of leading a misinformation campaign aimed at damaging South Africa’s reputation abroad amid the new US tariffs. According to the party, Powell lobbied US officials and pushed false claims such as white genocide and forced land expropriation to influence American policy against South […]
# Rusland het die uitwerking van nuwe sankies deur die Europese Unie as onbeduidend afgemaak en sê dis onwettig en sal boemerang. Die EU het ooreengekom op die 18de sankiespakket weens Rusland se volgehoue militêre aanslag teen Oekraïne. Dit teiken Russiese banke en die verlaging van die prysgaping op olie-uitvoere. Rusland het grootliks die Weste […]