# Die Amerikaanse president Donald Trump het hernude handelsspanning met China geopper en voer aan Beijing het ‘n ooreenkoms geskend om tariewe te de-eskaleer, op ‘n tydstip dat onderhandelings klaarblyklik ‘n dooiepunt bereik het. Trump se plasing op sy Truth Social-platform volg ure na die Amerikaanse minister van Finansies, Scott Bessent, gesê het handelsgesprekke met […]
# Die Internasionale Lugvervoervereniging, IATA, sê totale lugpassasierverkeer het op ‘n jaar grondslag sterk in April toegeneem. Die totale vraag het met agt persent gestyg, terwyl internasionale vraag met 10,8-persent toegeneem het en binnelandse aanvraag met 3,3-persent. Afrika is die streek wat die sterkste groei in passasierverkeer ondervind het, met 14,2-persent. Dit is gevolg deur […]
# Suid-Afrika sal die eerste Globale Ministeriële Vergadering vir kleinsakeondernemings in Julie aanbied. Die minister van Kleinsake-ontwikkeling, Stella Ndabeni-Abrahams, sê die spitsberaad is gemik op die bou van globale vennootskappe wat klein ondernemings ondersteun te midde van ekonomiese herstel en handelsontwrigtings. Die minister sê die afgevaardigdes sal ‘n wêreldpadkaart vir die ondersteuning van klein en […]
# US President Donald Trump signalled renewed trade tensions with China, arguing that Beijing had “violated” a deal to de-escalate tariffs, at a time when both sides appeared deadlocked in negotiations. Trump’s post on his Truth Social platform came hours after US Treasury Secretary Scott Bessent said that trade talks with China were “a bit […]
# Die minister van Elektrisiteit en Energie, Kgosientsho Ramokgopa, het die voorkeurbieërs vir die derde ronde van die verkrygingsprogram vir onafhanklike kragprodusente om battery-energie te berg aangekondig. Die inisiatief, ter waarde van 9.5-miljard-rand, sal 616 megawatt stoorkapasiteit in die Vrystaat lewer. Die Noorse onderneming Scatec ASA sal die Haru-projek oprig en die Suid-Afrikaanse onderneming Mulilo […]
# Statistiek Suid-Afrika rapporteer ‘n daling van 14,8-persent jaar-op-jaar in bankrotskappe vir April. Bankrotskappe van beslote korporasies het met 12 gevalle gedaal, terwyl maatskappybankrotskappe met sewe afgeneem het. Onica Mushwana van Statistiek SA sê oor die drie maande tot einde April het bankrotskappe met 6,9-persent afgeneem, terwyl ‘n daling van ses-is vir die eerste vier […]
# Electricity and Energy minister Kgosientsho Ramokgopa has announced the preferred bidders for the third round of the battery energy storage independent power producer procurement programme. The 9.5-billion-rand initiative will deliver 616 megawatts of storage capacity in the Free State. Norwegian company Scatec ASA will build the Haru project, while South African firm Mulilo will […]
# Standard Bank en die GIBS-akademie vir Entrepreneursontwikkeling het aansoeke vir die 2025 Youth Forward-program bekendgestel. Die inisiatief vind plaas terwyl Suid-Afrika vir Jeugmaand voorberei. Naledzani Mosomane van Standard Bank sê die program teiken 50 swart jeug-sakeondernemings en bied toerusting vir volhoubare groei. Sy het beklemtoon dat met jeugwerkloosheid van 46,1-persent, mik die program daarna […]
# Die Noorse onderneming, Scatec ASA, het as deel van Suid-Afrika se groen energie-oorgang, voorkeurbieërstatus in die land verseker vir ‘n battery-energiebergingsprojek ter waarde van twee-miljard-rand. Die hernubare energie onderneming is as voorkeurbieër vir die Haru-battery-energiebergingsprojek aangewys, onder die derde bodvenster van die Onafhanklike Kragprodusente se verkrygingsprogram. Scatec sal in die 15-jaar-ooreenkoms bergingskapasiteit aan die […]