# Die Suid-Afrikaanse Pluimveevereniging waarsku Suid-Afrika verkeer in gevaar vir die verspreiding van voëlgriep nadat die pluimveebedryf in Europa, Amerika en Argentinië reeds swaar deurgeloop het. Die vereniging vra dringende inenting om verdere verliese te voorkom ná die uitwerking op die pluimveebedryf in 2023. Die vereniging vra die Departement van Landbou om sy streng maatreëls […]
# The South African Poultry Association has warned that South Africa is at risk from the spread of bird flu, which has already devastated poultry in Europe, the US, and Argentina. The association has called for urgent vaccination to prevent further losses following the 2023 impact on poultry industry. The association has called on the […]
# Die Vereniging van Staatsamptenare moedig premier Panyaza Lesufi om die kommer van staatsamptenare in sy provinsiale rede aan te spreek. Dit sluit in salarisstagnasie, werksekerheid, en werksomstandighede wat agteruitgaan. Die vakbond vereis ook duidelike planne om gesondheidsorg, onderwys, en infrastruktuur te verbeter, en planne vir bllike vergoeding en volhoubare indiensneming. Met aanhoudende personeel- en […]
# President Cyril Ramaphosa hou vandag ‘n spesiale kabinetsvergadering om die omstrede begroting te bespreek. News24 berig die minister van Finansies, Enoch Godongwana, sal na verwagting ‘n alternatiewe begroting voorlê ná die onenigheid in die regering van nasionale eenheid oor die voorgestelde BTW-verhoging van twee-persentasiepunte. Die begroting is verlede week tot 12 Maart uitgestel as […]
# Die Energieraad van Suid-Afrika sê die onverwagse instel van beurtkrag is ‘n tydelike terugslag weens elektriese foute by die Majuba- en die Camden-kragstasie, en nie ‘n terugkeer na die krisisvlakke van 2023 nie. Eskom het sedertdien verskeie eenhede herstel en verwag binnekort verdere vordering. Die raad beklemtoon deursigtigheid en samewerking bly die sleutel om […]
# President Cyril Ramaphosa will convene a special cabinet meeting today to discuss the contentious budget. According to News24, Finance minister Enoch Godongwana is expected to present an alternative budget after disagreements within the government of national unity over the proposed two-percentage point VAT hike. The budget was postponed last week to 12 March due […]