# Die GOOD-party vra die Nasionale Tesourie om nie wat hy as progressiewe voorsiening beskryf, uit die begroting te laat saam met die BTW-verhoging van twee-persent nie. ʼn Spesiale kabinetsvergadering is vir vandag belê waar lede van die uitvoerende gesag die uitstel van die begroting tot 12 Maart sal bespreek. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, […]
# The GOOD Party is calling on the National Treasury to resist the temptation to throw out progressive provisions in the budget that weren’t with the two-percent value-added tax increase bathwater. A special cabinet meeting is scheduled for today, where members of the executive will discuss the postponement of the budget to March 12, over […]
# Die Nasionale Tesourie en die Reserwebank bied van vandag af tot Donderdag die G20-vergaderings oor makro-ekonomiese kwessies in Kaapstad aan. Dit betrek ministers van Finansies, reserwebankpresidente en hulle adjunkte. Die vergaderings fokus op die bou van globale ekonomiese bestendigheid, die verbetering van internasionale finansiële samewerking en die aanspreek van dwingende globale uitdagings. Die president […]
# National Treasury and the South African Reserve Bank will host the G20 Finance Track meetings in Cape Town from today until Thursday, which will include Finance ministers, Central Bank Governors, and their deputies. The G20 Finance Track focuses on fostering global economic stability, enhancing international financial cooperation, and addressing pressing global challenges. SA Reserve […]
# Die Nasionale Tesourie sê hy het 20 van die 22 items hanteer wat in die aksieplan uiteengesit is om Suid-Afrika van die Finansiële Aksietaakspan se gryslys te verwyder. Die land is in Februarie 2023 op die gryslys geplaas omdat hy nie internasionale standaarde nakom wat met geldwassery en onwettige beweging van geld verband hou […]
# Die DA sê Suid-Afrika kan nie op Eskom as sy basiese energiebron staatmaak nie. Dit volg nadat die kragvoorsiener Sondagoggend fase ses-beurtkrag ingestel het weens instandhouding en nadat talle eenhede uitgeskakel het. Kevin Mileham van die DA sê die oorafhanklikheid van Eskom om die netwerk te onderhou en nuwe opwekkingsvermoë te skep, het daartoe […]
# Die minister van Elektrisiteit en Energie, Kgosientsho Ramokgopa, het die land verseker dat beurtkrag binnekort iets van die verlede sal wees. Weens die veelvuldige uitskakeling van eenhede en instandhouding het Eskom Sondagoggend fase ses-beurtkrag ingestel. Vyf opwekkingseenhede het by die Majuba-kragstasie in Mpumalanga van lyn gegaan. Ramokgopa sê die regering bly verbind tot die […]
# Die minister van Elektrisiteit en Energie, Kgosientsho Ramokgopa, het enige gerugte van vuilspel tydens die huidige instelling van beurtkrag ten sterkste ontken. Eskom het Saterdag die herinstelling van beurtkrag op fase drie aangekondig, waarna dit Sondagoggend tot fase ses aangepas is. Ramokgopa sê hulle sal nooit doelgerigte besluite ten koste van die netwerk neem […]