# Die Vereniging van Staatsamptenare moedig premier Panyaza Lesufi om die kommer van staatsamptenare in sy provinsiale rede aan te spreek. Dit sluit in salarisstagnasie, werksekerheid, en werksomstandighede wat agteruitgaan. Die vakbond vereis ook duidelike planne om gesondheidsorg, onderwys, en infrastruktuur te verbeter, en planne vir bllike vergoeding en volhoubare indiensneming. Met aanhoudende personeel- en […]
# President Cyril Ramaphosa hou vandag ‘n spesiale kabinetsvergadering om die omstrede begroting te bespreek. News24 berig die minister van Finansies, Enoch Godongwana, sal na verwagting ‘n alternatiewe begroting voorlê ná die onenigheid in die regering van nasionale eenheid oor die voorgestelde BTW-verhoging van twee-persentasiepunte. Die begroting is verlede week tot 12 Maart uitgestel as […]
# Die Energieraad van Suid-Afrika sê die onverwagse instel van beurtkrag is ‘n tydelike terugslag weens elektriese foute by die Majuba- en die Camden-kragstasie, en nie ‘n terugkeer na die krisisvlakke van 2023 nie. Eskom het sedertdien verskeie eenhede herstel en verwag binnekort verdere vordering. Die raad beklemtoon deursigtigheid en samewerking bly die sleutel om […]
# Politieke kenners waarsku dat die ANC ‘n teenreaksie van kiesers kan verwag in volgende jaar se plaaslike regeringsverkiesing weens die voorgestelde BTW-verhoging van twee persentasiepunte en die hervatting van beurtkrag. Die politieke ontleder Pule Monama het aan Citizen gesê die voorgestelde BTW-verhoging is ‘n self-toegediende wond, terwyl Lesiba Teffo sê dit sal kiesers se […]
# The Public Servants Association has urges premier Panyaza Lesufi to tackle concerns affecting public servants including wage stagnation, job security, and deteriorating working conditions in his State of the Province Address. The PSA also demands clear plans to improve healthcare, education, and infrastructure, ensuring fair compensation and sustainable employment. With ongoing staff shortages and […]
# President Cyril Ramaphosa will convene a special cabinet meeting today to discuss the contentious budget. According to News24, Finance minister Enoch Godongwana is expected to present an alternative budget after disagreements within the government of national unity over the proposed two-percentage point VAT hike. The budget was postponed last week to 12 March due […]
# The Energy Council of South Africa says the sudden implementation of load-shedding is a temporary setback, citing electrical faults at Majuba and Camden power stations. The council says that this is not a return to 2023’s crisis levels. Eskom has since restored several units and expects further recovery soon. The council emphasised that transparency […]
# Political experts have warned that the ANC could face voter backlash in next year’s local governement elections due to the proposed two-percent VAT hike and the return of load-shedding. Speaking to Citizen, political analyst Pule Monama calls the proposed VAT increase a self-inflicted act, while Lesiba Teffo says it will influence voters’ decisions in […]
# Die GOOD-party vra die Nasionale Tesourie om nie wat hy as progressiewe voorsiening beskryf, uit die begroting te laat saam met die BTW-verhoging van twee-persent nie. ʼn Spesiale kabinetsvergadering is vir vandag belê waar lede van die uitvoerende gesag die uitstel van die begroting tot 12 Maart sal bespreek. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, […]