# Die groep uitvoerende hoof van die SABC, Nomsa Chabeli, is aangestel in die gesogte Globale Taakspan vir Openbare Media, wat daarop gemik is om wêreldwyd die rol van media in die staatsdiens te versterk, in die bevordering van demokrasie en kultuur. Chabeli sluit aan by medialeiers van regoor die wêreld, insluitend van die British Broadcasting […]
# SABC Group CEO Nomsa Chabeli has been appointed to the prestigious Global Task Force for Public Media, which aims to strengthen the public service media’s role in promoting democracy and culture globally. Chabeli joins media leaders from around the world, including from the British Broadcasting Corporation, and the Canadian Broadcasting Corporation and Radio Canada. […]
# Die Nasionale Beplanningskommissie, staatsdepartemente en die VN, bied vandag ‘n nasionale dialoog oor diensleweringskwessies in Pretoria aan. Die twee-dae-lange geleentheid sal amptenare, navorsers en gemeenskapsleiers betrek om die skeiding tussen landelike en stedelike dienslewering aan te pak. Besprekings sal fokus op bewysgebaseerde uitdagings en beleidshervormings om basiese dienste te verbeter. Minister Maropene Ramokgopa sal […]
# The National Planning Commission, alongside government departments and the UN, will host the National State of Service Delivery Dialogue today in Pretoria. The two day event will gather officials, researchers, and community leaders to tackle the rural-urban divide in service delivery. Discussions will focus on evidence-based challenges and policy reforms to enhance basic services. […]
# Die DA versoek dat minister van Handel en Nywerheid, Parks Tau, moet verduidelik waarom hy die toekenning van die loterylisensie vir ‘n verdere 12 maande vertraag. Toby Chance van die DA sê dit wek kommer oor die wettigheid en moontlike botsings van belange. Die huidige lisensie vir Ithuba verval op 31 Mei. Chance sê […]
# The DA is urging Trade and Industry minister, Parks Tau, to clarify the decision to delay the Lotto license award for another 12-months. The DA’s Toby Chance says this raises concerns over legality and potential conflicts of interest. The current license for Ithuba expires on 31 May. Chance says with the extension already given, […]
# Die uitvoerende hoof van Business Leadership South Africa, Busi Mavuso, sê dié week se aanbieding van die B20 deur Suid-Afrika bied ‘n noodsaaklike geleentheid om met die globale verhoog te skakel en die land se belange te bevorder. Die B20 betrek sakeleiers van reg oor die wêreld om beleidsaanbevelings vir die G20 te ontwikkel. […]
# Business Leadership South Africa CEO Busi Mavuso says South Africa’s hosting of the B20 this week presents a vital opportunity to connect with the global stage and advance the country’s interests. The B20, involving business leaders from around the world, will shape policy recommendations for the G20. Mavuso emphasises the importance of domestic growth, […]
# Die Suid-Afrikaanse Pluimveevereniging waarsku Suid-Afrika verkeer in gevaar vir die verspreiding van voëlgriep nadat die pluimveebedryf in Europa, Amerika en Argentinië reeds swaar deurgeloop het. Die vereniging vra dringende inenting om verdere verliese te voorkom ná die uitwerking op die pluimveebedryf in 2023. Die vereniging vra die Departement van Landbou om sy streng maatreëls […]