# Die voorsitter van die Parlementere portefeuljekomitee vir Kommunikasie en Digitale Tegnologie, Khusela Diko, sê die 150-miljoen-rand wat aan die Suid-Afrikaanse Poskantoor toegeken is, is onvoldoende om finansiële en bedryfsuitdagings aan te spreek. Die Poskantoor is sedert Julie 2023 in sakeredding. Die entiteit benodig ‘n reddingsboei van 3,8-miljard-rand om likwidasie te vermy. Diko erken dat […]
# ArcelorMittal Suid-Afrika het begin met die afskaling van sy langstaalaanlegte in Vereeniging en Newcastle, nadat hy nie regeringstoegewings vir skrootstaalpryse kon verseker nie. Altesaam drie-duisend-500 poste sal geraak word. Mededingende ondernemings trek voordeel uit 30-persent afslag, terwyl Amsa worstel met hoë elektrisiteit- en vervoerkoste. Pogings om invoerbelasting te verlaag en tariewe te verbeter het […]
# Die KwaZulu-Natalse LUR vir Vervoer, Siboniso Duma, verwelkom premier Thami Ntuli se aankondiging oor die opknapping van spoornetwerke, insluitend ‘n sneltrein tussen Durban en Gauteng. Die projek het ten doel om vervoer-doeltreffendheid en ekonomiese groei te verbeter. Planne sluit in die herstrukturering van Transnet-vragspoor en die bevordering van spoorvrag-beweging. Duma het Durban- en Richardsbaai-hawens […]
# ArcelorMittal South Africa has begun winding down its long steel plants in Vereeniging and Newcastle after failing to secure government concessions on scrap steel pricing. A total of 3-thousand-500 jobs will be affected. Competing scrap mills benefit from a 30-percent discount, while Amsa faces high electricity and transport costs. Efforts to lower import duties […]
# KwaZulu-Natal MEC for Transport, Siboniso Duma, has welcomed premier Thami Ntuli’s announcement on revitalising rail networks, including a bullet train between Durban and Gauteng. The project aims to enhance transport efficiency and economic growth. Plans include restructuring Transnet Freight Rail and boosting freight movement via rail. Duma emphasised the strategic role of Durban and […]
# Die Campaign for Free Expression kritiseer AfriForum en Solidariteit vir hul beweerde waninligtingsveldtog teen Suid-Afrika. Uitvoerende direkteur Nicole Fritz het aan Newzroom Afrika gesê hierdie regse groepe beskinder die land aktief by die Amerikaanse regering. Die organisasies kry hewige teenkanting omdat hulle na bewering vals aansprake by hulle steunwerwing insluit. Fritz beskryf hul optrede […]
# Landbou-ontleders verwag ‘n gesonde mielie-oes danksy die uitstekende somerreën ná ‘n droogtegeteisterde seisoen. Die Oesskattingskomitee voorspel ‘n styging van 8,26-persent in kommersiële mielie-oeste, met witmielies wat met meer as 22-persent sal toeneem. Ander somergewasse, insluitend sonneblom en sojabone, sal ook toeneem. ‘n Ekonoom, Wandile Sihlobo, het aan SABC News gesê graanproduksie sal 17-miljoen ton […]
# Die ANC het die meeste skenkings verklaar wat van Oktober tot Desember verlede jaar deur enige politieke party ontvang is. Volgens die Verkiesingskommissie het die party skenkings van bykans 13-miljoen-rand verklaar uit ‘n totaal van 18,4-miljoen-rand. Botho Botho Commercial Enterprises van Patric Motsepe het tien-miljoen-rand aan die ANC geskenk. ‘n Organisasie sonder winsbejag wat […]
# The Campaign for Free Expression has criticised AfriForum and Solidarity for their alleged misinformation campaign against South Africa. Executive director Nicole Fritz told Newzroom Afrika that these right-wing groups are actively talking down the country to the US government. The organisations have faced backlash for allegedly using false claims in their lobbying efforts. Fritz […]