Eskom sê sy stelsel is goed geplaas om bestendigheid te handhaaf [KLANK]
# Eskom sê met 44 dae van sy vooruitsig op die winter wat oorbly, is die stelsel steeds goed geplaas om bestendigheid te handhaaf en doeltreffend aan die vraag te voldoen. Eskom-woordvoerder, Daphne Mokwena, sê die volgehoue prestasie is grootliks te danke aan voortdurende strukturele verbeterings in opwekkingsvermoë. Sedert 15 Mei vanjaar was daar geen […]