# ʼn Veearts aan die Universiteit van Pretoria, Liana Coetzee, sê dis steeds voordelig om die hondebevolking te steriliseer om ongewenste werpsels te voorkom en die aantal rondloperhonde en -katte in Suid-Afrika te verminder. Dit is vandag Wêreld Sterilisasiedag wat die aandag vestig op die belangrikheid om troeteldiere te steriliseer, oorbevolking te voorkom en dierewelsyn […]
# Die Universiteit van Fort Hare sê die hipermoderne nabootsinglaboratoriums by die Fakulteit Gesondheidswetenskappe se gebou op die Oos-Londen-kampus het die manier waarop studente praktiese ondervinding opdoen, verander. Studente in Verpleegkunde en Spraak-taalpatologie kan nou hul kliniese vaardighede verbeter deur gevorderde, lewensgetroue poppe te gebruik wat asemhaling, huil, oogknip, eet en selfs geboorteskenk naboots. Die […]
# University of Pretoria veterinarian doctor, Liana Coetzee, says spaying remains beneficial to the overall canine population, decreasing unwanted pregnancies, and ultimately helping to lower South Africa’s dog and cat homelessness rate. Today is World Spay Day, a day to raise awareness about the importance of spaying and neutering pets, preventing overpopulation and improving animal […]
# Die groep kunstenaars wat in April op vanjaar se Kaapstadse Internasionale Jazz-fees te sien sal wees, tree op onder die tema, Legacy Meets Tomorrow. Die bekroonde platejoggie en vervaardiger, Black Coffee, deel die verhoog met die pianis, Nduduzo Makhathini, vir ‘n spesiale optrede saam met ʼn volle orkes en spesiale sangers. Ander kunstenaars sluit […]
# Die Suid-Afrikaanse reeks Shamwari Untamed is gekeur vir die Blue Bird-rolprentfees. Die reeks van 13 programme gee ‘n kykie agter die skerms van die bestuur van die Shamwari-privaat wildreservaat in die Oos-Kaap. Dit word hoofsaaklik vertel uit die oogpunt van die wildveearts Johan Joubert en die ekoloog John O’Brien. Dit het ook toekennings gekry […]
# The University of Fort Hare says the state-of-the-art simulation labs at the Faculty of Health Sciences building on the East London campus, has transformed how students gain practical experience. Nursing and speech-language pathology students can now enhance their clinical skills using advanced high-fidelity manikins, that can simulate breathing, crying, blinking, eating, and even giving […]
# The line-up of artists for this year’s Cape Town International Jazz Festival in April, has been curated under the theme of, Legacy Meets Tomorrow. Acclaimed DJ and producer Black Coffee will share a stage with pianist Nduduzo Makhathini, for a special performance accompanied by a full orchestra and special guest vocalists. Other performers include […]
# South Africa’s Shamwari Untamed, a 13-part behind-the-scenes look at what’s involved in managing the Shamwari Private Game Reserve in the Eastern Cape, has been selected for the Blue Bird Film Festival. The series is told largely from the perspective of wildlife vet, Johan Joubert, and ecologist, John O’Brien. It has also won awards at the […]
# Die pop/R&B-sanger en liedjieskrywer, Roberta Flack, wat bekend is vir haar Grammy-bekroonde treffers, Killing Me Softly With His Song, en The First Time Ever I Saw Your Face, is dood. Sy was 88. Sy het in haar loopbaan vyf Grammy’s gewen, in 2020 ʼn toekenning gekry vir haar lewenslange bydrae, en in agtereenvolgende jare […]