# CapeNature het onlangs toergidse gevier by ʼn geleentheid in die Walkerbaai-natuurreservaat in die Wes-Kaap. Vanjaar se viering het aan toergidse geleentheid gebied om hul insig en ervaring met ander te deel en met leiers in die bedryf te gesels. CapeNature se uitvoerende hoof, Ashley Naidoo, sê toergidse oorbrug die gaping tussen die omgewing en […]
# Mej Heelal van 2019 en kampvegter vir geslagsgelykheid, Zozibini Tunzi, is volgende maand een van die gassprekers op Forbes se tiende Vroueberaad in Pretoria. Die tema is Tot die tiende mag: Die reël-brekers in Afrika se volgende hoofstuk. Vanjaar se beraad fokus op dié wat dit gewaag het om die status quo uit te […]
# The CapeNature recently celebrated tourist guides at an event at the Walker Bay Nature Reserve in the Western Cape. This year’s event served as a platform for guides to share insights, exchange expertise, and engage with industry leaders. CapeNature CEO, doctor Ashley Naidoo, says tourist guides bridge the gap between visitors and the environments […]
# 2019 Miss Universe and advocate for gender equality, Zozibini Tunzi, will be one of the guest speakers at the 10th Forbes Woman Africa Leading Women Summit in Pretoria next month. Themed, To the Power Of 10: The Rule-Breakers in Africa’s Next Chapter, this year’s summit will shine a light on those who have dared […]
# Die popster Charli XCX is as liedjieskrywer van die jaar aangewys en sal Saterdag dié ereprys by die Brit Awards in die O2-Arena in Londen ontvang. Die toekenning is voorheen deur Britse kunstenaars Ed Sheeran, Kid Harpoon en verlede jaar deur Raye ingepalm. Die 32-jarige kom ook in aanmerking vir vyf toekennings, insluitend album […]
# Pop star Charli XCX has been named songwriter of the year and will receive the honorary prize at the Brit Awards at the O2 Arena in London on Saturday. The award has previously been won by British acts Ed Sheeran, Kid Harpoon, and most recently, Raye last year. The 32-year-old is also up for five […]
# Die Wêreld-fotografieorganisasie het die kortlys van finaliste vir die jaarlikse Sony Wêreld-fotografietoekennings bekend gemaak. Daar is tien kategorieë met drie fotograwe wat as finaliste vir elke kategorie aangewys word. Die finaliste sluit in die Tokyo Toilet Project van Ulana Switucha, Divided Youth of Belfast deur Toby Binder, en Hummingbirds from Peru deur Efrain Sueldo. […]
# Toby’s Estate Coffee Roasters in Sydney, Australië, is aangewys as die beste koffiewinkel in die wêreld. Twee Suid-Afrikaanse eetplekke is ook op die lys: Espresso Lab Microroasters in Kaapstad is elfde en The Whippet in Gauteng 89ste. Die Wêreld se 100 Beste Koffiewinkels beoordeel kafees wêreldwyd volgens ʼn verskeidenheid faktore. Dit sluit in die […]
# The World Photography Organisation has unveiled the shortlisted finalists for its annual Sony World Photography Awards. There are ten categories in total with three photographers selected to be finalists in each category. Finalists include the Tokyo Toilet Project by Ulana Switucha, Divided Youth of Belfast by Toby Binder, and Hummingbirds from Peru by Efrain […]