# The Tshwane University of Technology says the prestigious ROTOCON Wine Label Design Competition will receive global recognition. This as Labels & Labelling, an industry veteran will feature an article on the competition in their upcoming edition. TUT says this feature will be extensively circulated at Labelexpo Europe 2025, spotlighting not only ROTOCON’s work but […]
# Cape Town has once again been recognised as the Best City in the World by readers of the Telegraph in its 2025 Telegraph Travel Awards. With participation from over 20-thousand UK travellers, this latest accolade marks the seventh time Cape Town has earned the prestigious title. Mayoral committee member for Economic Growth, James Vos, says […]
# The inaugural Connie Chiume International Youth Film Festival kicks off this Mandela Month in Benoni, honouring the late icon’s legacy through youth empowerment in the arts. Backed by the National Film and Video Foundation, the festival will host over 500 creatives, national premieres of Uprize! and What Did You Dream?, a memorial lecture series. […]
# Die eerste Connie Chiume Internasionale Jeugfilmfees skop hierdie Mandela-maand in Benoni af en sal die ikoon se nalatenskap vereer deur jeugbemagtiging in die kunste. Die fees, met hulp deur die Nasionale Film- en Videostigting, sal meer as 500 kreatiewe mense huisves, nasionale premières van Uprize! en What Did You Dream?, asook ‘n reeks gedenklesings […]
# Duitse doeanebeamptes het op ongeveer een-duisend-500 tarantulas afgekom wat in ‘n besending koekies versteek was. Die besending van sewe-kilogram uit Viëtnam is op die Keulen-Bonn-lughawe onderskep nadat ‘n vreemde reuk opgemerk is. Die giftige spinnekoppe was in plastiekbuise verpak en baie het nie oorleef nie. Die oorblywende spinnekoppe is daarna onder professionele sorg geplaas. […]
# German customs officers have discovered a massive haul of about one-thousand-500 tarantulas hidden inside a shipment disguised as cookies. The seven-kilogramme shipment from Vietnam was intercepted at Cologne-Bonn airport and emitted a strange smell when opened. Inside the found the venomous arachnids packed into plastic tubes and said that many had not survived the […]
# Twee navorsers van die Universiteit van die Wes-Kaap, Bridget Langa en Sahar Abdul-Rasool, is besig om wetenskap die werk van superhelde te maak, met die ontdekking van genetiese leidrade oor kankerontwikkeling en -vordering. Hulle benader borskanker uit verskillende oogpunte. Langa fokus op genetika en bio-informatika, en Abdul-Rasool op molekulêre diagnostika. Langa sê saam help […]
# President Cyril Ramaphosa het hulde gebring aan die voormalige Nigeriese president, Muhammadu Buhari, en sê hy het die nasie as ʼn patriot en ʼn kampioen gelei. Die 82-jarige Buhari, wat die digsbevolkte Afrika-land van 2015 tot 2023 gelei het, is gister in Londen dood. Ramaphosa sê hy het die voorreg gehad om nou saam […]
# Die Universiteit van die Vrystaat is as die tweede beste instelling in Suid-Afrika vir gestremdheids-hervorming aangewys, met ‘n telling van 78- persent op die Gestremdheids-uitslag-doeltreffendheidskaal. Hy sê dit weerspieël die doeltreffende instelling van die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding se strategiese beleidsraamwerk oor gestremdheid in die naskoolse onderwys- en opleidingstelsel. Die ranglys is […]