# Die Hooggeregshof in Meksiko het ‘n dieretuin beveel om die gesondheid van ‘n Afrika-olifant genaamd Ely te verbeter. Kenners meen dit kan ‘n presedent skep, want dit erken diere het regte. Ely is al 13 jaar in die dieretuin in Mexikostad nadat sy uit ‘n sirkus gered is. Die diereregte-aktivis, Diana Valencia, sê sy […]
# Die Vatikaan sê die 88-jarige pous Franciskus het ‘n rustige nag in die hospitaal deurgebring, ‘n dag nadat daar ‘n tweede agtereenvolgende dag ʼn verbetering in sy toestand was. Sy gesondheid het agteruitgegaan nadat hy op 14 Februarie met asemhalingsprobleme in die Gemelli-hospitaal in Rome opgeneem is. Dit het kommer laat ontstaan omdat dit […]
# Mexico’s Supreme Court has ordered a zoo to improve the health of an African elephant named Ely. Experts believe it could set a precedent in Mexico recognising that animals have rights. Ely has lived at the zoo in Mexico City for 13 years since being rescued from a circus. Animal rights activist Diana Valencia […]
# The Vatican says 88-year old Pope Francis spent a peaceful night in hospital, a day after it noted improvement in his clinical condition for a second straight day. After being admitted to Rome’s Gemelli hospital on 14 February for breathing difficulties, the pontiff’s condition sparked widespread alarm as it deteriorated into pneumonia in both […]
# Twee-en-veertig fietsryers gaan van 2 tot 6 Maart 500 kilometer van Oos-Londen na Kaapstad aflê. Die tog is gemik op die insameling van sowat 400-duisend-rand vir die Eyabantwana-kindertrust. Die fonds help met noodsaaklike toerusting vir pediatriese sorg in die Oos-Kaap. Daar is tot dusver 262-duisend-rand ingesamel. Die jaarlikse fietsrit het ten doel om die […]
# Die Tshwane Universiteit vir Tegnologie is vierde op die ranglys van Suid-Afrika se 26 openbare universiteite vir sy skeppende navorsingsuitsette. Die erkenning is vervat in die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding se 2024-verslag oor Skeppende Navorsingsuitsette en Innovering. Dit word in verskieie dissiplines beoordeel, insluitend skone kunste, visuele kunste, musiek, teater, dans, ontwerp, […]
# Forty-two cyclists will ride 500 kilometres from East London to Cape Town from March 2nd to the 6th. The ride aims to raise around 400-thousand-rand for the Eyabantwana-For The Children Trust. The funds will support vital surgical equipment for paediatric care in the Eastern Cape. So far, 262-thousand-rand has been raised. The annual ride […]
# The Tshwane University of Technology has been ranked fourth among South Africa’s 26 public universities for creative research outputs. This recognition is by the Department of Higher Education and Training’s Creative Research Outputs and Innovations Report 2024. Creative research outputs are assessed across various disciplines, including fine and visual arts, music, theatre, performance and dance, […]
# Die Rotariërs se Internasionale Distrik 9350 het onlangs die ACT4IMPACT -veldtog van stapel gestuur om 100 jaar se diens te herdenk. Die veldtog het ten doel om individue te inspireer om gemeenskappe te bou met ‘n blywende uitwerking deur diens. Die Rotariërs sê die veldtog word gekenmerk deur voorbeelde van sy gemeenskapsprojekte wat mense […]