# American Olympic champion gymnast, Simone Biles, and NBA Finals Most Valuable Player, Shai Gilgeous-Alexander of Canada, were crowned best female and male athlete of the year at the Excellence in Sports Performance Yearly Awards in Los Angeles. Biles also won best championship performance for her efforts at the Paris Olympics, where she won three […]
# Die minister van Verdediging en Militêre Veterane, Angie Motshekga, sal Vrydag ʼn Mandela-dag-viering in Alexandra, Gauteng, lei. Mandela-dag se tema vanjaar is Dis steeds in ons hande om armoede en ongelykheid te beveg. Motshekga sal ʼn geleentheid bywoon wat georganiseer is in samewerking met die Suid-Afrikaanse Nasionale Diensinstituut en die Guardian Angel Wildlife and […]
# Minister of Defence and Military Veterans, Angie Motshekga, will lead a Mandela Day commemoration in Alexandra, Gauteng, on Friday. This year’s Mandela Day theme is, It’s still in our hands to combat poverty and inequity. Minister Motshekga will attend an event organised in partnership with the South African National Service Institute and the Guardian […]
# n Span van drie studente van die Universiteit van Fort Hare se Departement Dier- en Weidingkunde het die nasionale debatskompetisie by die 55ste Kongres van die Suid-Afrikaanse Vereniging vir Dierkunde gewen. Elke debat het twee spanne gehad, een wat vír, en een wat téén die mosie gedebatteer het. Die debatonderwerpe het sleutelkwessies in moderne […]
# Die Steve Miller Band het alle toerdatums afgestel weens natuurrampe wat deur klimaatsverandering veroorsaak word. Die groep wat bekend is vir liedjies soos The Joker en Fly Like an Eagle, sou van 15 Augustus af 31 vertonings in Amerika hou. Hulle sê die kombinasie van hittegolwe, onvoorspelbare oorstromings, tornado’s, orkane en massiewe veldbrande maak […]
# A team of three students from the University of Fort Hare’s Department of Animal and Pasture Science won the national debate competition at the 55th South African Society for Animal Science Congress. Each debate featured two teams, one arguing for and one against the motion. The debate topics explored key issues in modern agriculture, […]
# Steve Miller Band has cancelled all future tour dates due to the trend of climate change-induced weather disasters. The band, popularly known for songs like The Joker, and Fly Like an Eagle, was scheduled to perform 31 shows in America starting on August 15. The band says the combination of extreme heat, unpredictable flooding, […]
# Die Departement van Gesondheid in Gauteng sal môre Mandela-dag vier met sy derde operasie-marathon, en fokus op lewensveranderende operasies soos prostaat-, katarak-, gesplete verhemelte- en stoma-operasies. Meer as een-duisend operasies word in openbare hospitale beplan in vennootskap met privaat gesondheidvoorsieners. Motalatale Modiba van die Department sê die LUR vir Gesondheid, Nomantu Nkomo-Ralehoko sal belangrike […]
# Die polisie in Thailand het ‘n vrou in hegtenis geneem wat na bewering Boeddhistiese monnike verlei het voor sy hulle afgepers het vir groot bedrae geld. Die saak het Boeddhistiese instellings die afgelope weke geskok en die publiek vasgenael gehou. Minstens nege kloosterhoofde en senior monnike wat by die skandaal betrokke was, is uit […]