# Having lit up screens in the Oscar-nominated papal drama “Conclave”, British actor Ralph Fiennes is set to make his debut as an opera director in France. The Paris National Opera announced the 62-year-old, who has directed several films including a 2018 biopic about the dance legend Rudolf Nureyev, is set to stage Pyotr Tchaikovsky’s […]
# Wetenskaplikes sê hulle het die wêreld se kleinste pasaangeëer ontwikkel. Dit is ‘n tydelike polsslag-reguleerder wat kleiner as ‘n ryskorrel is. Dit word ingespuit en deur lig beheer voor dit oplos. Terwyl dit nog jare is voor menslike toetse moontlik is, word die draadlose hartklopapparaat beskou as ‘n vernuwende deurbraak wat vooruitgang in ander […]
# Scientists say they have developed the world’s tiniest pacemaker, a temporary heartbeat regulator smaller than a grain of rice that can be injected and controlled by light before dissolving. While still years away from being tested in humans, the wireless pacemaker was hailed as a “transformative breakthrough” that could spur advances in other areas […]
# Arrive Alive has stressed the importance of seatbelt use as a life-saving intervention ahead of the Easter holidays. Spokesperson Simon Zwane says with many South Africans using long-distance buses, the risk of road fatalities and injuries is high. Zwane says a study by the Road Traffic Management Corporation found that bus crashes accounted for […]
# Arrive Alive het met die oog op die Paas-vakansie beklemtoon hoe belangrik dit is om veiligheidsgordels te gebruik as ‘n lewensreddende ingryping. Die woordvoerder, Simon Zwane, sê met baie Suid-Afrikaners wat langafstandbusse gebruik, bestaan die gevaar van baie padsterftes en beserings. Zwane sê ‘n studie deur die Padverkeersbestuurskorporasie het bevind busongelukke was verantwoordelik vir […]
# Die organisasie Charity Begins With Me het sy jaarlikse Mussie-veldtog vanjaar vroeër begin om warmte vir behoeftige kinders te voorsien. Dit volg op Johannesburg se mistroostige weer, met weke van reën en koue nagte. Die stigter van die organisasie, Stephen Ferreira, sê hulle begin gewoonlik eers in Junie met die verspreiding, maar vanjaar wil […]
# Die Komodo Nasionale Park in Indonesië is die mooiste plek op aarde volgens reisigers wat aan TimeOut se meningspeiling deelgeneem het. Die UNESCO-wêrelderfenisgebied is ‘n uitsonderlike plek met drie reusestrande met wit, swart en pienk sand. Tweede op die lys is die Victoria-waterval op die grens tussen Zimbabwe en Zambië wat die grootste waterval […]
# Die gratis opwip-klereprojek vir haweloses, Street Store, keer dié maand terug. Die organiseerders vra die publiek om gebruikte klere te skenk wat hulle by die Up&Up Group se kampusse in Kaapstad en Gauteng kan afgee. Die winkels sal op 12 April in Groenpunt en Braamfontein open. Die projek is meer as tien jaar gelede […]
# Charity Begins With Me has launched its annual Beanie Drive earlier than usual to provide warmth to children in need. This is in response to Johannesburg’s unusually gloomy weather, with weeks of rain and chilly evenings. According to founder Stephen Ferreira, the drive usually begins distributions in June. This year, he aims to start […]