# Lanseria International Airport in Gauteng is hosting its second annual Nelson Mandela Day Career Expo under the theme Giving Flights to Your Dreams. The event welcomes over 400 learners from various schools, offering guidance from top experts in aviation, defense, and technology. Sponsored by SAAB Grintek Defence, Axis Aviation, and the South African Civil […]
# Die Walter Sisulu Universiteit se studente-liggaam van die Suid-Afrikaanse Vereniging van Openbare Administrasie en Bestuur het ʼn skenkingsveldtog begin om gesinne te steun wat deur die verlede maand se oorstromings in die Oos-Kaap geraak word. Altesaam 103 mense is dood en duisende ontheem tydens die oorstromings, wat veral die OR Tambo- en die Amathole-distrik […]
# Die vreeslose waaghals-sportman Felix Baumgartner is dood op 56-jarige ouderdom. Die Oostenryker wat bekend was vir sy rekordsprong van die rand van die ruimte in 2012, het tydens ‘n sweeftuig-ongeluk in Italië gesterf. Hy het volgens berigte skynbaar in die lug ‘n mediese krisis ondervind en grond toe geval. Sy liggaam is naby ‘n […]
# ʼn Fisikus aan die Universiteit van die Witwatersrand, professor Andrew Forbes, en ‘n pediatriese neurosjirurg aan die Universiteit van Kaapstad, professor Anthony Figaji, het die Harry Oppenheimer-genootskapstoekenning van 2,5-miljoen-rand ontvang. Die prys vereer geleerdes wat betrokke is by baanbrekende, internasionaal-erkende navorsing. Forbes se navorsing kan die lewensvatbaarheid van kwantum-rekenaarwetenskap ontsluit terwyl Figaji s’n Suid-Afrika […]
# Suid-Afrika set grootste konsertinisiatief, Concerts SA, sê 50 musiektoere gaan gesubsidieer word as deel van die sogenaamde Festival Enterprise Catalyst-program. Die suksesvolle aansoekers sal befondsing ontvang om van Julie tot Oktober deur die land en na lidlande van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap te toer. Die projek het van 2013 tot 2023 meer as drieduisend-800 konserte […]
# Walter Sisulu University’s Student Chapter of the South African Association of Public Administration and Management has launched a donation drive to support families affected by the recent deadly Eastern Cape floods. A total of 103 people died and thousands were displaced in the June floods, with the OR Tambo and Amathole districts being the […]
# University of the Witwatersrand physicist professor, Andrew Forbes, and University of Cape Town paediatric neurosurgeon professor, Anthony Figaji, are the recipients of the 2.5-million-rand Harry Oppenheimer Fellowship Award. The prize rewards high-calibre scholars who are engaged in cutting-edge and internationally significant research. Research by Forbes could unlock the viability of quantum computing, while Figaji’s […]
# Fearless extreme sportsman, Felix Baumgartner, has died at the age of 56. The Austrian, famously known for a record-breaking 2012 skydive from the edge of space, died in a paragliding accident in central Italy yesterday. Reports suggest he may have suffered a sudden medical issue mid-air, before falling on the ground near the swimming […]
# Spanne van City Power sal vandag as deel van die Nelson Mandela-insameling vir liefdadigheid komberse skenk en help om bejaardes van die Itlhokomeleng-tehuis te versorg. Dit is deel van die internasionale herdenking van Nelson Mandela-dag. City Power se woordvoerder, Isaac Mangena, sê hulle is daartoe verbind om ‘n positiewe verskil te maak en op […]