# Die redery Qatar Airways versterk globale verbintenis met bykomende vlugte na sleutelbestemmings om die wêreld, wat insluit Afrika, Asië, Europe en die Midde-Ooste. Weeklikse vlugte van Maputo na Durban word verhoog van vyf na sewe, terwyl Dar es Salaam na Kilimanjaro opskuif van drie na sewe. Qatar, wat in 2024 aangewys is as die wêreld […]
# Die Nelson Mandela Universiteit vier Donderdag die afgelope 20 jaar se werk van die Baaise boorling, filmvervaardiger en aktivis vir die regte van gestremdes, Shelley Barry. Sy is die stigter en direkteur van Twospinningwheels, ʼn produksiemaatskappy wat fokus op die ontdekking van nuwe rolprent-tale en om gemarginaliseerde stemme toegang tot filmvervaardiging te gee. Die universiteit […]
# Grammy-award-winning rapper Doechii has been named Billboard’s 2025 Woman of the Year. Past recipients include Madonna, Lady Gaga, Taylor Swift, SZA, and Billie Eilish. In January, she won her first-ever Grammy for her 2024 album, Alligator Bites Never Heal, in the best rap album category. Doechii skyrocketed in popularity with her viral hits No […]
# Qatar Airways is enhancing global connectivity with additional flights to key destinations around the world, including in Africa, Asia, Europe, and the Middle East. The airline will be increasing from five to seven weekly flights from Maputo to Durban, while Dar Es Salaam to Kilimanjaro will jump from three to seven. Qatar, the 2024 world’s […]
# The Nelson Mandela University will be celebrating the 20-year body of work of Gqeberha-born filmmaker and disability rights activist, doctor Shelley Barry on Thursday. Barry is the founder and director of Twospinningwheels, a production company dedicated to exploring new cinematic languages and giving marginalised voices access to filmmaking. The university says that as a strong […]
# Die Wêreld-gesondheidsorganisasie het vandag vyf jaar gelede aangekondig Covid-19 het ‘n pandemie geword, toe die wêreld uiteindelik behoorlik bewus geword het van die dreigende ramp. Die hoof van die WGO, Tedros Adhanom Ghebreyesus, het op 11 Maart 2020 op ‘n nuuskonferensie gesê die erger-wordende uitbreking kan bestempel word as ‘n pandemie. Eers toe het […]
# Today five years ago, the World Health Organisation announced Covid-19 had become a pandemic and the world finally woke up to the unfolding disaster. At a news conference on 11 March 2020, the head of the WHO, Tedros Adhanom Ghebreyesus, said the worsening outbreak could be characterised as a pandemic. Only then did many […]
# Warner Brothers se wetenskapsfiksie-fliek Mickey 17 deur Bong Joon-ho is met uitreiking bo-aan die Noord-Amerikaanse loket. Die fliek, met Robert Pattinson, handel oor ‘n man wat diep in die skuld by ‘n ekspedisie na die buitenste ruim aansluit as ‘n strooipop-karakter wat verskeie kere sterf. Disney en Marvel se Captain America: Brave New World […]
# Die Suid-Afrikaanse beeldhouer en skilder, James Delaney, sê meer metaalbeelde is nodig om openbare parke aantrekliker te maak. Die 53-jarige beeldhouer het die afgelope dekade meer as 100 beeldhouwerke vir The Wilds Park in Johannesburg gemaak. Dit sluit ʼn treffende rooi staalkoedoe, stensel-uile en ʼn pienk kameelperd in. Hy het sy werk ook in […]