# Die laaste klompie een-pond muntstukke met die gesig van wyle koningin Elizabeth die Tweede kom in sirkulasie in Brittanje, met meer as 23-miljoen daarvan bestem vir kasregisters en mense se beursies. Die Koninklike Munt sê die vrystelling van die laaste Elizabeth die Tweede-muntstukke, wat 2021 en 2022 gedateer is, verteenwoordig ‘n deurslaggewende oomblik in […]
# Retail giant, Checkers, has unveiled a new smart trolley that allows shoppers to scan and pay for groceries directly from the cart, bypassing ques in traditional tills. The innovation, currently on trial, aims to cut waiting times and enhance convenience in stores. Customers can pay using cards or digital wallets through the trolley’s built-in […]
# The last batch of one-pound coins bearing the face of late Queen Elizabeth II is entering circulation in the United Kingdom, with more than 23-million of them destined for tills and people’s pockets. The Royal Mint said the release of the final Elizabeth the Second coins, dated 2021 and 2022, marks a pivotal moment […]
# ‘n Geskiedkundige rooihout-kerk wat beskou word as een van Swede se mooiste geboue is vandag teen ‘n slakkepas uit die Arktiese dorp Kiruna verskuif na sy nuwe staanplek sodat Europa se grootste ondergrondse myn kan uitbrei. Die hele middedorp van Kiruna word hervestig omdat die ysterertsmyn wat steeds dieper word, die grond verswak en […]
# A historic red wooden church considered one of Sweden’s most beautiful buildings was moved across the Arctic town of Kiruna today to its new home. to allow Europe’s biggest underground mine to expand. Kiruna’s entire town centre is being relocated because of the iron ore mine, whose ever deeper burrowing has weakened the ground, […]
# Japanese tegnici by die beskadigde Fukushima-kernaanleg het afstandbeheerde robotte na een van die reaktorgeboue gestuur as deel van die voorbereidings om radioaktiewe brokstukke te verwyder. Die gevaarlike hoë kernuitstralings maak die verwydering van gesmelte brandstof en ander rommel die skrikwekkendste uitdaging in die dekade-lange aftakeling van die aanleg nadat dit deur ‘n enorme tsunami […]
# Japanese technicians at the stricken Fukushima nuclear plant have sent in remote-controlled robots to one of the damaged reactor buildings as part of preparations to remove radioactive debris. Dangerously high radiation levels mean that removing melted fuel and other debris from the plant hit by a huge tsunami is seen as the most daunting […]
# Die Cambridge Dictionary het die afgelope jaar ses-duisend nuwe woorde op sy aanlyn uitgawe bygevoeg. Dit sluit in TikTok-neigings en uitdrukkings op sosiale media soos skibidi, delulu en tradwife. Die woorde het algemene gebruik geword op sosiale en hoofstroommedia en word ook gekoppel aan bekendes en toonaangewers soos Kim Kardashian. Die woordeboek se uitgewery-bestuurder, […]
# Vandag is Wêreldmuskietdag waartydens bewustheid geskep word oor die gevare wat muskiet-oordraagbare siektes inhou. Vanjaar se tema is “Versnelling van die stryd teen malaria vir ‘n billiker wêreld”. Muskiet-oordraagbare siektes maak jaarliks meer as ‘n miljoen mense dood en besmet tot 700-miljoen. ‘n Dosent aan die Universiteit van Pretoria, die mediese entomoloog Ashley Burke, […]