# Ozzy Osbourne, regarded as the founding father of British heavy metal, has passed away at the age of 76, after struggling with Parkinson’s disease. His death comes just two weeks after he reunited with his Black Sabbath bandmates and performed a farewell concert in his hometown of Birmingham in England. Osbourne, also known as […]
# ‘n Alge-opbloei het die Suid-Australiese kuslyn groen verkleur en tot groot seelewe-vrektes gelei. Die premier van Suid-Australië, Peter Malinauskas, sê die verskynsel is ‘n natuurramp wat volgens wet as sodanig verklaar moet word. Die alge-opbloei kom natuurlik voor, maar word veroorsaak deur die verwarming van die oseane, see-hittegolwe en die besoedeling van voedingsbronne in […]
# Die Coca-Cola-maatskappy gaan ‘n weergawe van sy kenmerkende drankie bekendstel wat met Amerikaanse rietsuiker gemaak is na druk van president Donald Trump. Die Amerikaanse weergawe word gewoonlik met mieliestroop versoet, terwyl rietsuiker in ander lande, insluitend Mexiko, gebruik word. Dit is die “Mexikaanse Coke” wat Trump verkies, en hy het Coca-Cola aangemoedig om die […]
# An algal bloom has turned the usually pristine South Australian waters toxic green and suffocated masses of marine life. According to the South Australian Premier, Peter Malinauskas, it is a natural disaster and should be declared as such under the country’s laws. The algal bloom occurs naturally but is caused by ocean warming, marine […]
# The Coca-Cola Company will launch a version of its signature drink made with US cane sugar after a push from president Donald Trump. The US version of Coke is typically sweetened with corn syrup, while cane sugar is used in other countries, including Mexico. It’s the “Mexican Coke” that Trump prefers, prompting the president […]
# Mense het skeppende modelle van Kunsmatige Intelligensie deur Google en Open-A-I uitoorlê op ‘n internasionale wiskundekompetisie in Queensland, Australië. Nie een van die modelle kon volpunte behaal op die Internasionale Wiskunde-olimpiade nie, terwyl vyf jongmense dit wel kon doen op die jaarlikse kompetisie vir deelnemers jonger as 20. Google sê ‘n gevorderde weergawe van […]
# Humans beat generative AI models made by Google and OpenAI at a top international mathematics competition in Australia’s Queensland. Neither model scored full marks, unlike five young people at the International Mathematical Olympiad, a prestigious annual competition where participants must be under 20 years old. Google says that an advanced version of its Gemini […]
# Die Wes-Kaapse LUR vir Infrastruktuur, Tertuis Simmers, sê die departement werk daaraan om infrastruktuurgedrewe groei en belegging moontlik te maak wat gemeenskappe sal bevoordeel. Die LUR het Maandag rekenaars, skootrekenaars en skryfbehoeftes aan die Fairview Primary School in Grassy Park, die Bramble Way Primary School in Bonteheuwel en die Sinethemba High School in Philippi […]
# Span Suid-Afrika het by die afgelope Internasionale Wiskunde-olimpiade in Australië geskiedenis gemaak met hul beste vertoning in meer as 20 jaar. Vyf van die ses leerders wat die land verteenwoordig het, het met ʼn bronsmedalje huis toe gekom. Die sesde een spog met ʼn welverdiende eervolle vermelding. Vyf van die leerders is uit die Wes-Kaap […]