# Die 2025 Chenin Blanc-uitdaging se toptien-wenners is aangekondig en word later vanjaar op ProWine Shanghai in China vertoon. Stellenbosch oorheers weer en spog met vier van die tien inskrywings. Boonop is drie van die vier van Stellenrust Wines, wat die gereeldste wenners in die kompetisie is. Standard Bank, wat die kompetisie borg, se hoof […]
# Die Stad Kaapstad het onlangs sy jongste publikasie oor die Moederstad se uitvoerende kuns- en kultuurtoneel bekendgestel. Die brosjure bevat inligting oor teaters, kunsgalerye en klassieke musiek-aanbiedings om die stad se kleurvolle kultuurlandskap te beklemtoon. Die burgemeesterskomiteelid vir Ekonomiese Groei, James Vos, sê die publikasie spruit uit die stad se bevindings dat reisigers toenemend […]
# The City of Cape Town recently unveiled its latest publication spotlighting the Mother City’s vibrant arts and culture scene. The booklet showcases theatres, galleries, and a classical music guide, highlighting Cape Town’s colourful cultural landscape. Mayoral committee member for Economic Growth, James Vos, says the publication speaks to findings that travellers are increasingly seeking […]
# The 2025 Standard Bank Chenin Blanc top ten challenge winners have been announced and will be showcased at ProWine Shanghai, China, later this year. Once again, Stellenbosch dominates, with four wines among the top ten. Three of the four are from Stellenrust Wines, the most consistent winner in the history of the competition. Standard […]
# Gauteng se departement van Gesondheid sê ‘n toegewyde verpleegkundige van die Ekurhuleni-distriksgesondheidsdiens se Ou Kliniek in Tsakani, Tebogo Molefe, het deur geslag-stereotipes gebreek en respek verdien in ‘n rol wat slegs mans tradisioneel vervul het. Molefe is een van min vroue wat vrywillige mediese besnydings op mans doen. Die departement se woordvoerder, Motalatale Modiba, […]
# Die bekende akademikus en joernalis professor Wilhelm Jordaan is die naweek in die ouderdom van 82 oorlede. Hy het vir meer as 30 jaar weekliks rubrieke vir Beeld, en later vir sy susterpublikasies Die Burger en Volksblad, geskryf. Jordaan het ook nagenoeg 15 boeke, waaronder akademiese boeke, en 30 sielkunde-artikels geskryf of as mede-outeur […]
# The Gauteng Health Department says a dedicated nurse at Tsakani Old Clinic in the Ekurhuleni District Health Services is breaking gender stereotypes and earning respect in spaces traditionally dominated by men. Tebogo Molefe performs voluntary medical male circumcision, a role few women occupy. The department’s spokesperson, Motalatale Modiba, says Molefe has over 15-years of experience in […]
# Well-known academic and journalist, professor Wilhelm Jordaan, passed away over the weekend at the age of 82. He wrote weekly columns for the Beeld for over 30-years and later for its sister publications, Die Burger and Volksblad. Jordaan was the author and co-author of about 15 academic books and 30 psychology articles. One of […]
# Die Amy-stigting sal vandag die lewe en nalatenskap van Amy Biehl, die 26-jarige Amerikaanse Fulbright-beurshouer wat op 25 Augustus 1993 in Gugulethu vermoor is, vereer. Amy se ma, Linda Biehl, en Ntombeki Peni – wat vir haar dood skuldig bevind is en nou ‘n leier in die stigting is – sal blomme by haar […]