# Die Stad Johannesburg sê die Swazi Inn in Ivorypark het amptelik die opgradering van sy openbare ruimte in Midrand aangekondig en beskou dit as ʼn groot stap na gemeenskapsontwikkeling. Die projek is deel van die Departement van Ekonomiese Ontwikkeling se plan om township-ekonomieë te laat herleef en openbare ruimtes in veilige, insluitende en ekonomies-produktiewe […]
# South African filmmaker and ocean lover, Kabeer Shaik, has teamed up with the National Sea Rescue Institute to create a powerful new awareness video. It shines a spotlight on the NSRI’s Beach Safety Camera Project. Filmed at Strand Beach in Cape Town, the video features actress Shiefaa Hendriks. NSRI’s Andrew Ingram says Shaik donated […]
# Kaapstadse biblioteke het bekend gemaak hulle het in die Boetevrye Week gedurende die Julievakansie tien-duisend-712 items ter waarde van 1,3-miljoen-rand teruggekry. Dit sluit boeke, oudioboeke, tydskrifte, DVD’s en CD’s in. Die burgemeesterskomiteelid vir Gemeenskapsdienste en Gesondheid, Francine Higham, sê diegene wat die items teruggebring het, kan die nuwe kwartaal met ‘n nuwe uitneem-hoofstuk begin:
# Navorsers van die Universiteit van Wes-Kaapland het bevind methamphetamien, in Suid-Afrika algemeen bekend as tik, ernstige skade in manlike vrugbaarheid kan veroorsaak, selfs by kortstondige gebruik. Professor David Fisher het die grensverskuiwende studie gelei. Hy sê hulle het bevind die skadelike uitwerking op manlike vrugbaarheid vind binne 24 uur na gebruik plaas en het […]
# The City of Johannesburg says the Ivory Park’s Swazi Inn officially unveiled its public environment upgrade in Midrand yesterday, a powerful step forward for community development. This project is part of the Department of Economic Development’s plan to resuscitate the township economies and transform public areas into safe, inclusive, and economically productive places. Ward 133 councillor Teboho Marumo […]
# Die lang-verwagte biografiese rolprent oor Michael Jackson, Michael, sal in April volgende jaar amptelik vrygestel word. Dit sou vanjaar in Oktober gebeur, maar is vertraag weens lang naproduksieprosesse en uitgebreide heropnames. Die driemalige Oscar-benoemde John Logan het dit geskryf en die regisseur is Antoine Fuqua. Die fliek handel oor die superster se reis om […]
# Die Eskom Ekspo vir Jong Wetenskaplikes se streekfeeste gaan hierdie naweek in Gauteng, die Oos-Kaap, Mpumalanga en die Vrystaat gehou word. Leerders gaan die kans kry om te kompeteer met hul vernuwende idees, wetenskaplike navorsing en vaardighede met probleemoplossing. Terselfdertyd sal jong wetenskaplikes ‘n kans staan om ‘n verskeidenheid gesogte toekennings te wen. Dit […]
# Standard Bank het vir die tweede agtereenvolgende jaar saam met die Suid-Afrikaanse Toekomstrust gewerk as amptelike borg van die Vroue in Besigheid-toekennings. Die toekennings vier die buitengewone prestasies van vroulike entrepreneurs wat veerkragtigheid, vernuwing en leierskap toon om Suid-Afrika se ekonomie te laat groei. Die wenner sal 500-duisend-rand ontvang om sakegroei en uitwerking te […]
# Following the popular Fine Free Week during the July school holidays, the City of Cape Town libraries have announced that ten-thousand-712 items were returned, worth more than 1.3-million-rand. These include books, audiobooks, magazines, DVDs and CDs. Mayoral committee member for Community Services and Health, Francine Higham, says those patrons who returned items can start the new […]