# The eThekwini Municipality says 18 Durban Fashion Fair mentees are preparing to showcase their collections and launch their labels in front of attending buyers. The highly anticipated fair showcase will feature over 60 designers from across Africa, including the launch of Sompire Femme by Somizi Mhlongo and the exciting runway debut of the DFF Class […]
# KwaZulu-Natal se premier, Thamsanqa Ntuli, stel vandag prins Mangosuthu Buthelezi se rusplek as ʼn provinsiale erfenisterrein bekend. Buthelezi was die stigter van die IVP en een van die Nasionale Vergadering se lede met die langste dienstydperk. Hy is in September 2023 op 95-jarige leeftyd dood. Hy was ook meer as ses dekades die tradisionele […]
# KwaZulu-Natal premier Thamsanqa Ntuli will launch Prince Mangosuthu Buthelezi’s resting place as a provincial heritage site today. Buthelezi, who was the founder of the IFP and one of the longest-serving members of the National Assembly, passed away in September 2023 at the age of 95. He also served as the AmaZulu Traditional Prime Minister […]
# Die tweedejaarstudente aan die Durbanse Universiteit vir Tegnologie se Kleretegnologie-afdeling het onlangs die Denim Volhoubaarheidsveldtog gelei om herwinning en omgewingsvriendelike mode te bevorder. Die veldtog is deel van hul projekgebaseerde leerplan getiteld Reimagine Denim, A Circular Apparel Consumption Initiative. Die veldtog het die skadelike gevolge van tekstielafval uitgelig, met denim as een van die materiale […]
# ‘n Konsortium van nege Suid-Afrikaanse universiteite en vyf Europese vennote het die Suid-Afrikaanse meestersgraadkursus in Oseaanwetenskappe van stapel gestuur. Dit is ‘n ambiseuse inisiatief wat beloof om nagraadse opleiding in Oseaanwetenskappe oral in Afrika te transformeer. Graduandi sal vaardighede ontwikkel in probleemoplossing, skryfwerk, kommunikasie, datahantering, spanwerk, ondernemerskap, projekbestuur en fondsinsameling. Aansoeke vir die eerste […]
# The Durban University of Technology Clothing Management second-year students recently led the Denim Sustainability Campaign to promote upcycling and eco-friendly fashion. The Campaign is part of their project-based learning initiative titled Reimagine Denim, A Circular Apparel Consumption Initiative. The campaign focused on the harmful effects of textile waste, with denim being one of the most polluting fabrics in the […]
# Fietsry: Agtien fietse ter waarde van sowat vyf-miljoen-rand is uit ‘n vragmotor gesteel wat behoort aan die Nederlandse span Visma-Lease a Bike, wat tans aan die La Vuelta a España-tydren in Spanje deelneem. ‘n Woordvoerder sê die werktuigkundiges het daarin geslaag om die toerusting te bekom sodat die span vandag in die derde skof […]
# Die Suid-Afrikaanse Hart- en Beroerte-stigting maak gereed om volgende maand Hartbewustheid-maand te vier wat ‘n hoogtepunt bereik met Wêreld-hartdag op 29 September. Vanjaar se tema is: Moenie ‘n hartklop mis nie. Volgens die Wêreldgesondheidsorganisasie is kardiovaskulêre siektes op 32-persent wêreldwyd die grootste oorsaak van sterftes. Dis opmerklik dat 85-persent van hierdie sterftes weens hartaanvalle […]