# Die parlementêre portefeuljekomitee oor Kommunikasie en Digitale Tegnologieë het sy hartseer uitgespreek na die dood van EWN se mede-politieke redakteur, Tshidi Madia. Sy is gister na ʼn kort siekbed in die hospitaal oorlede. Die komiteevoorsitter, Khusela Sangoni Diko, sê Madia was een van die mees gerespekteerde stemme in Suid-Afrikaanse joernalisme en uiters professioneel. Sy […]
# Parliament’s portfolio committee on Communications and Digital Technologies has expressed sadness at the passing of EWN’s Associate Editor of Politics, Tshidi Madia. She died in the hospital on Wednesday after a short illness. Committee chairperson, Khusela Sangoni Diko, says Madia was one of the most respected voices in South African journalism and a consummate […]
# ‘n Bruidegom is dood nadat hy deur feestelike skote getref is na sy troue in die noorde van Turkye. Die pasgetroudes is na die seremonie huis toe begelei toe die 23-jarige bruidegom, uitgeken as Ali K, gewond is, na bewering deur ‘n vroulike familielid van sy vrou. Die 47-jarige vrou is deur veiligheidsmagte aangehou […]
# A bridegroom died after being hit by celebratory gunfire after his wedding in northern Turkey. As the newlyweds were being escorted home after the ceremony, the 23-year-old groom, identified as Ali K, was wounded, allegedly at the hands of a female relative of his wife. The 47-year-old woman was detained by security forces and […]
# Rugby: Springbok-ondersteuners in Auckland, Nieu-Seeland, het amateur-speurders geword in ‘n poging om uit te vind wanneer die span gaan land vir die twee Rugbykampioenskap-toetse teen die All Blacks. Die beraamde aankomstyd is nie aangekondig nie en Suid-Afrikaanse immigrante eht sosiale media gebruik en spanbeamptes gekontak om hul helde te kan verwelkom. Die Kaapstads-gebore Cindy […]
# Rugby: Springbok fans in Auckland, New Zealand, have turned into amateur detectives to try and find out when the team will land for the two Rugby Championship Tests against the All Blacks. The estimated time of arrival has not been announced, so expats are working through social media and contacting team officials to be […]
# Comic Con Africa 2025 begin môre in die Johannesburgse Ekspo-sentrum en beloof om die grootste viering nog te wees. Daar sal die eerste keer gebaretaal-tolke op die hoofverhoog wees om toeganklikheid uit te brei. Die genres wissel van animasie tot wetenskapfiksie, met beoordelaars uit die rolprentbedryf. Van die hoogtepunte sluit die bekendes Misha Collins […]
# Comic Con Africa 2025 kicks off tomorrow at the Johannesburg Expo Centre, promising its biggest celebration yet. For the first time, sign language interpreters will feature on the main stage, enhancing accessibility. The festival showcases genres from animation to sci-fi, with prizes judged by film industry luminaries. Highlights include exclusive Funko Pops, local cosplayers, […]
# Die Wits-universiteit se Instituut vir Botsingsfisika is een van die wêreldwye wenners van die 2025 ODESS-prys in Frankryk. Die toekenning van die Pierre Fabre-stigting gee erkenning aan ʼn Suid-Afrikaanse uitvinding wat deeltjie-fisikategnologie aanpas om luggehalte te monitor. Die kompetisie het ʼn rekord van 350 inskrywings van reg oor die wêreld gelok. Die wenprojek onder […]