# Wilderness has been selected as the Western Cape finalist in kykNET’s prestigious Dorp van die Jaar 2025 – Town of the Year competition. The competition celebrates the best towns in the nine provinces across South Africa and Namibia. George Municipality’s spokesperson, Chantel Edwards-Klose, says winning this coveted accolade will bring significant exposure and investment […]
# Swem: Die 12-jarige Chinese skoolmeisie, Yu Zidi, is deur haar mededingers as besonder talentvol beskryf nadat sy net-net ‘n bronsmedalje misgeloop het op die wêreldkampioenskap in Singapoer. Yu het vierde klaargemaak in die vroue se 200-meter-individuele-wisselslag in haar eerste wêreldkampioenskaps-eindronde. Sy het die bronsmedalje met 0,06-sekondes misgeloop. Yu was vinnig van die blokke af […]
# ‘n Rooipanda-tweeling is in ‘n dieretuin op die Isle of Wight in die suide van Engeland gebore nadat die ouers verlede jaar aan mekaar voorgestel is. Die tien-jaar-oue ma, Xiao, is gepaar met ‘n 10-maande oue mannetjie, Flint, wat van Belfast se dieretuin ingevoer is. Die welpies sal in die nesbokse bly tot hulle […]
# A zoo on the Isle of Wight in the south of England announced the birth of red panda twins after introducing the parents in 2024. The cubs’ 10-year-old mother Xiao was paired with a 10-month-old male Flint after he was imported from the Belfast Zoo. The cubs will remain hidden in the nest boxes […]
# Swimming: The 12-year-old schoolgirl Yu Zidi was labelled “phenomenally talented” by her rivals after narrowly missing out on a medal at swimming’s world championships. China’s Yu finished fourth in the women’s 200m medley in Singapore in her first world championships final. She missed out on the bronze medal by 0.06-seconds. Yu was fastest off […]
# Gauteng se departement van Gesondheid sê die Een Kliniek, Een Tuin-inisiatief wil klinieke in plekke van voeding, waardigheid en bemagtiging omskep. Die LUR, Nomantu Nkomo-Ralehoko, het ‘n groentetuin by die Kameeldrift-kliniek in Roodeplaat, Tshwane, oorhandig. Die departement se woordvoerder, Motalatale Modiba, sê die tuin sal vars en gesonde kos aan pasiënte, personeel en die […]
# The Gauteng Health Department says its One Clinic, One Garden initiative aims to turn clinics into spaces of nutrition, dignity, and empowerment. Last week, MEC Nomantu Nkomo-Ralehoko handed over a vegetable garden at Kammeldrift Clinic in Roodeplaat, Tshwane. The department’s spokesperson, Motalatale Modiba, says the garden will provide fresh, healthy food to patients, staff, and […]
# Die twaalfde Suid-Afrikaanse Internasionale Balletkompetisie gesteun deur die Nasionale Loterykommissie, begin hierdie week in die Kunstekaap-teater in Kaapstad. Die kompetisie het drie ouderdomskategorieë in klassieke ballet en moderne kategorieë: 9 tot 12, 13 tot 16, en 17 tot 22. Vanjaar se jurielede is van Suid-Afrika, China, Kanada, Suid-Korea, Switserland, België en Amerika. Thomas Walters […]
# Marvel se jongste strokiesboek-verwerking, The Fantastic Four: First Steps, het op sy eerste naweek koning gekraai by Nood-Amerikaanse kaartjiekantore. Die fliek se sterre is Pedro Pascal as wetenskap-genie Reed Richards, wat ʼn ruimtesending lei saam met sy vrou Sue Storm, vertolk deur Vanessa Kirby, en Joseph Quinn as haar broer Johnny Storm. Superman met […]