# Makhanda Gwijo Combined, wenners van die eerste Nasionale Kunstefees Makhanda Igwijio-kompetisie, het ‘n loopbaanveranderende geleentheid gekry om saam met die ikoniese a cappella-trio, The Soil, op te neem. Hulle opwindende feesoptrede het die beoordelaars beïndruk, wat gelei het tot ‘n uitnodiging na Johannesburg om op The Soil se komende album ingesluit te word. Die […]
# Mexikaanse senatore het handgemeen geraak na ‘n hewige debat oor beweerde oproepe deur die opposisie dat Amerika militêr teen dwelmkartelle moet ingryp. Die leier van die opposisie-PRI-party, Alejandro Moreno, het na die podium gegaan en Senaatspresident Gerardo Fernandez Norona van die regerende Morena-party, woedend gekonfronteer omdat hy nie ‘n spreekbeurt gegee is nie. Moreno […]
# Makhanda Gwijo Combined, winners of the inaugural National Arts Festival Makhanda Igwijio competition, have earned a career-changing opportunity to record with the iconic a cappella trio, The Soil. Their electrifying festival performance impressed the judges, leading to an invitation to Johannesburg to feature on The Soil’s upcoming album. Supported by the Eastern Cape Department […]
# Mexican senators came to blows after a heated debate over alleged opposition calls for the United States to intervene militarily against drug cartels. Leader of the opposition PRI party, Alejandro Moreno, went to the podium and angrily confronted Senate president Gerardo Fernandez Norona, of the ruling Morena party, for not being given the floor. […]
# Distance For Difference vier sy 20ste jaar van verandering in die lewe van kinders en het al 13-miljoen-rand vir 60 liefdadigheidsorganisasies in Suid-Afrika ingesamel. Om die geleentheid te vier, bied die organisasie sonder winsbejag in September en Oktober twee opwindende geleenthede in die Boland aan. Die eerste is die GRATITUDE-wedloop op Erfenisdag, 24 September, […]
# Die Nederlandse kaasmaak-kenner Eline van der Velde het studente aan die Universiteit van die Vrystaat ʼn unieke smakie van praktiese leer gegee. Sy het twee weke op die universiteit se proefplaas, Paradys, deurgebring en studente en personeel gewys hoe om die instelling se suiwelverwerkings-afdeling te versterk. Studente het geleer hoe om gekrummelde, halloumi-, feta-, […]
# Distance For Difference is marking 20 years of changing children’s lives, having raised more than 13-million-rand for over 60 charities across South Africa. To celebrate, the non-profit organisation is hosting two exciting fundraising events in September and October. First up will be the GRATITUDE Run at Dornier Wines in Stellenbosch on Heritage Day, the […]
# Cheesemaking expert, Eline van der Velde, from the Netherlands, has given University of the Free State students a unique taste of hands-on learning. She recently spent two weeks at the university’s Paradys Experimental Farm teaching students and working with staff to strengthen the institution’s dairy processing unit. Students learnt how to prepare paneer, halloumi, feta, mozzarella, […]
# Die Tshwane Universiteit vir Tegnologie se Meisies in Tegnologie-bemagtigingsprogram skep geleenthede vir jong vroue in inligtings- en kommunikasie-tegnologie. Die program bied mentorskap, praktiese blootstelling aan leidende tegnologie en geleenthede om met gevestigde beroepslui in inligting- en kommunikasie-tegnologie saam te werk. Dit stroomlyn ander nodige vaardighede soos spanwerk, kommunikasie en probleemoplossing wat verseker die studente […]