# Duik: Die Russiese vryduiker Alexey Molchanov het 126 meter met ‘n enkele asemteug geduik om ‘n nuwe wêreldrekord op te stel by die AIDA-vryduikwêreldkampioenskap in Limassol, Ciprus. Hy het diep in die Middellandse See afgeduik met niks anders as ‘n koplig, twee vinne en ‘n tou as ‘n gids nie. Dit word beskou as […]
# Diving: Russian freediver Alexey Molchanov plunged 126 metres in a single breath to set a new world record at the AIDA Freediving World Championships in Limassol, Cyprus. He descended deep below the Mediterranean Sea with nothing but a headlight, two fins, and a rope as a guide, in a feat considered one of the […]
# Table Mountain Aerial Cableway Company invites South Africans to celebrate World Tourism Day at the Heritage Braai Day today from 11am to 5pm. Originally scheduled for Heritage Day, the event was postponed due to the weather. Visitors can enjoy food, prizes, and activities at the Top Station, including boerewors rolls, beers, fun challenges and […]
# Die Tafelberg Kabelspoormaatskappy nooi Suid-Afrikaners uit om Wêreld-toerismedag vandag by die Erfenisbraai van 11-uur tot 5-uur te vier. Die geleentheid wat aanvanklik vir Erefenisdag geskeduleer was, is weens die weer uitgestel. Besoekers kan geregte, pryse en aktiwiteite bo-op die berg by die boonste stasie geniet insluitend boereworsrolletjies, bier, pret-uitdagings en gelukspryse.
# ‘n Nuwe ope brief wat deur meer as ‘n duisend akteurs onderteken is, veroordeel “anti-Semitiese” oproepe om sekere Israelse filminstellings oor die oorlog in Gaza te boikot, wat die groeiende spanning in die vermaakliheidswêreld onderstreep. Die brief beskuldig die meer as agt-duisend mense wat die boikot ondersteun, insluitende sterre Emma Stone en Joaquin Phoenix, […]
# Nederland het belowe om die oorskot van “Java Man“, die eerste “Homo Erectus” wat deur moderne wetenskaplikes opgegrawe is, aan Indonesië terug te besorg. Hierdie opgrawing word beskou as ‘n mylpaalontdekking vir menslike evolusie. Nederland beplan om sowat 28-duisend fossiele van die “Dubois-versameling”, wat die anatomis en geoloog Eugene Dubois in 1891, toe Indonesië […]
# A new open letter signed by more than a thousand actors has denounced “anti-Semitic” calls to boycott some Israeli film institutions over the war in Gaza, underlining growing tensions in the entertainment world. The letter accused the more than 8-thousand people who have backed a boycott, including stars Emma Stone and Joaquin Phoenix, of […]
# The Netherlands pledged to return to Indonesia the remains of “Java Man”, the first-ever “Homo Erectus” unearthed by modern scientists in a landmark discovery for human evolution. The Dutch plan to hand back some 28-thousand fossils of the “Dubois Collection” looted by anatomist and geologist Eugene Dubois in 1891, when Indonesia was still a […]
# Linden in Johannesburg het TimeOut se 2025-lys met 39 lekkerste woonbuurte in die wêreld gehaal. TimeOut sê hierdie woonbuurte is plekke wat stede se siel verteenwoordig terwyl dit hul eie unieke, plaaslike karakter behou wat mense lok om daar te woon, werk en speel. Linden is 17de en kry erkenning vir sy outydse egtheid, […]