# Passengers headed to China aboard a recent United Airlines flight faced an unexpected travel headache after a pilot’s forgotten passport prompted their return to the United States. The flight from Los Angeles to Shanghai was out over the Pacific Ocean on Saturday afternoon when it made a u-turn and headed to San Francisco. The […]
# Atletiek: Wêreldatletiek het die gebruik van ‘n wangspeekseltoets goedgekeur om vas te stel of ‘n atleet ‘n biologiese vrou is. Die hoof van die internasionale atletiekfederasie, Sebastian Coe, sê die besluit deur die liggaam se besluitnemende raad, is baie belangrik om vrouekategorieë te beskerm. Coe het by ‘n mediakonferensie na afloop van die Wêreld-binnenshuise-kampioenskappe […]
# Athletics: World Athletics has approved the introduction of a cheek swab test to determine if an athlete is biologically female. The head of the international track and field federation, Sebastian Coe, says the decision taken by the body’s decision-making Council was a really important way of protecting the female category. At a press conference […]
# ‘n Blou en wit spiraal in die lug bokant Frankryk en Brittanje is waarskynlik deur ‘n SpaceX-vuurpyl veroorsaak. Dit is volgens weervoorspellers in albei lande. Brittanje se meteorologiese kantoor sê hy het gisteraand baie berigte ontvang van ‘n “verligte draaikolk” in die Britse hemelruim, wat waarskynlik veroorsaak is deur ‘n Falcon 9-vuurpyl wat vroeër […]
# A blue and white spiral spotted in the sky in France and the UK was likely created by a SpaceX rocket. This is according to weather forecasters in both countries. The UK’s Met Office said it had received many reports of an “illuminated swirl” in the British sky yesterday evening that was likely caused […]
# Die Universiteit van die Witwatersrand sal eredoktorsgrade toeken aan drie uitnemende individue ter erkenning van hul buitengewone bydraes tot onderwys, ekonomiese navorsing en regte. Die ontvangers is die stigtersdirekteur van die Suid-Afrikaanse Instituut vir Afstandsonderwys, Jennifer Glennie, die Afrika-ekonoom, professor Ernest Aryeetey, en die regsfilosoof en skrywer, professor David Dyzenhaus. Wits se visekanselier, professor […]
# Polyco, in vennootskap met Pick ‘n Pay-skoolklub, het opvoedkundige plakkate wat plastiekherwinning bevorder aan twee-duisend-675 laerskole reg oor Suid-Afrika geskenk. Die projek is deel van Polyco se, Million+-program, wat meer as twee-miljoen leerders en onderwysers ondersteun. Elke skool het sedert die begin van die jaar interaktiewe almanakke en materiaal ontvang om herwinning en omgewingsbewustheid […]
# Die Wes-Kaapse LUR vir Kultuursake en Sport, Ricardo Mackenzie, het die wenners van die 60ste Fleur du Cap-teatertoekennings gelukgewens. Die groot wenner is My Fair Lady wat Pieter Toerien-produksies en Kaapstad Opera opgevoer het, met vyf toekennings, insluitend beste produksie en toneelspeltoekennings vir Lea Mari en Graham Hopkins. Mackenzie sê die dinamiese, kreatiewe duo […]
# The University of the Witwatersrand will confer honorary doctorates to three distinguished individuals in recognition of their outstanding contributions to education, economic research and law. The esteemed recipients are South African Institute of Distance Education founding director, Jennifer Glennie, renowned African economist, professor Ernest Aryeetey, and leading legal philosopher and author, professor David Dyzenhaus. […]