# President Cyril Ramaphosa hou vandag (Donderdag) ‘n Geloofsbrief-seremonie in Pretoria . Die president sal geloofsbriewe ontvang vir aangewese sendinghoofde wat 18 lande verteenwoordig, insluitend Algerië, Spanje, Chili, Pakistan, Thailand, Argentinië, Swede en Zambië. Hierdie amptelike diplomatieke dokumente is die ambassadeurs se formele akkreditasie in Suid-Afrika. Die seremonie onderskryf Suid-Afrika se verbintenis tot die versterking […]
# Die Universiteit Stellenbosch het professor Deresh Ramjugernath as sy 13de rektor en visekanselier ingehuldig. Die seremonie gister is bygewoon deur akademiese, regerings- en burgerlike samelewingsleiers, en word beskryf as ‘n beslissende oomblik vir die universiteit. Ramjugernath het onderneem om holistiese transformasie, inklusiwiteit en outentieke verkryging in hoër onderwys aan te dryf. Hy het agt […]
# President Cyril Ramaphosa will today (Thursday) host a Credentials Ceremony in Pretoria. The president will receive Letters of Credence from Heads of Mission-designate representing 18 countries, including Algeria, Spain, Chile, Pakistan, Thailand, Argentina, Sweden and Zambia. These official diplomatic documents mark the ambassadors’ formal accreditation to South Africa. The ceremony underscores South Africa’s commitment […]
# Stellenbosch University has inaugurated professor Deresh Ramjugernath as its 13th rector and vice-chancellor. The ceremony yesterday, attended by academic, government, and civil society leaders, was described as a defining moment for the university. In his inaugural address, Ramjugernath pledged to drive holistic transformation, inclusivity, and authentic restitution in higher education. He outlined eight strategic […]
# Kaapstad sê lugvaart is ʼn hoeksteen van die metro se doelwit om ekonomiese groei te bevorder. In 2024 het die Kaapstad Internasionale Lughawe meer as 10-miljoen passasiers verwelkom en 75-duisend ton vrag hanteer. Vanjaar was daar reeds ʼn toename van agt-persent in plaaslike reisigers, en ʼn styging van vyf-persent in internasionale besoekers. Die burgemeesterskomiteelid […]
# Meer as 200 mense het Dinsdag aan die Suid-Afrikaanse Nasionale Parke se jaarlikse Kankerbewustheidstaptog in die Wildernis-gedeelte van die Tuinroete Nasionale Park deelgeneem. Die staptog het oorlewendes vereer, ondersteuning gegee aan diegene wat tans deur kanker geraak word, en bewustheid verhoog oor die belangrikheid van voorkoming, vroeë opsporing en behandeling. SANParke se woordvoerder, JP […]
# The Green Connection se Koeksister-projek bied vandag ʼn gemeenskaps-markdag aan in Langebaan in die Wes-Kaap. Die geleentheid bied aan plaaslike entrepreneurs ʼn platform om hul produkte uit te stal, kennis te deel en gemeenskapsveerkragtigheid te vier. The Green Connection se woordvoerder, Liz McDaid, sê hoogtepunte sluit in markwinkeltjies, interaktiewe leerstasies, kultuur-bedrywighede en die rolprent […]
# More than 200 people participated in the South African National Parks’ annual Cancer Awareness Walk in the Wilderness Section of the Garden Route National Park on Tuesday. The walk honoured survivors, supported those currently affected by cancer, and raised awareness about the importance of prevention, early detection, and treatment. SANParks’ spokesperson, JP Louw, says the […]
# St Joseph’s tussenmediêre pediatriese sorg sê hy is al nege dekades lank ʼn baken van hoop vir duisende kinders wat mediese oorgangsorg nodig het. Die organisasie bied gratis mediese en terapeutiese oorgangsorg aan kinders met chroniese siektes en gestremdhede. Die vierings van die mylpaal het die afgelope maande ʼn tuinparty vir pasiënte en personeel […]