# Die Wits School of Education het sy tweede jaarlikse geleentheid aangebied ter viering van vroue in die akademie. Navorsers, studente en personeel wie ten spyte van strukturele uitdagings hindernisse uit die weg geruim het, is vereer. Professor Juliet Perumal het die geleentheid gelei, met wenners soos Professor Eunice Nyamupangedengu, Dr. Madira Thetso, Dr. Ntsoaki […]
# ‘n Graad 10 leerder van KwaZulu-Natal, Duncan van Niekerk, slaan nie net kishoue met sy toer van vyf tennistoernooie nie, maar help om bewustheid van die stryd teen geslagsgeweld te bevorder en om geld in te samel. Duncan speel van 8 tot 13 Julie vir Angels’ Care, ‘n welwillendheidsorganisasie van Howick wat oorlewendes van […]
# Discovery Insure het ‘n landwye veldtog genaamd ‘Drive Now, Text Later‘ van stapel gestuur om Suid-Afrikaners aan te spoor om nie selfoonboodskappe te tik terwyl hulle bestuur nie. Uitvoerende hoof Robert Attwell sê dis veel meer as ‘n Discovery-projek, maar ‘n nasionale padveiligheidsbeweging. Hy het teenoor Good Things with Brent Lindeque, beklemtoon een van […]
# CapeNature se 2025 verslag oor die Toestand van Bewaring dui positiewe stappe in die beskerming van bioverskeidenheid reg oor die Wes-Kaap aan. Meer as 13-duisend hektaar is by die provinsie se bewaringsgebeid gevoeg, wat die algehele gebied nou op meer as ‘n miljoen hektaar te staan bring. Die verslag beklemtoon die uitwerking van klimaatsverandering, […]
# Die burgemeester van eThekwini, Cyril Xaba, sê altesaam 25 modeontwerpers sal hul ‘Marvels of Mzansi‘-uitrustings Saterdag op die hoofverhoog by die Durban July-perdewedren ten toon stel. Dit is deel van die Durban July Fashion Experience, ‘n vennootskap tussen eThekwini en die Hollywood-stigting. Xaba sê die modeprogram sluit die Jongontwerperstoekenning, die Durban Fashion Fair Rising […]
# ‘n Bosbrand wat oornag op Griekeland se grootste eiland, Kreta, uitgebreek het, het gelei tot die ontruiming van toeriste en inwoners aan die suidkus. Brandbestryders het deur die nag geveg teen die vinnig-verspreidende brand. Sommige mense is vir asemhalingsprobleme behandel, maar daar was geen onmiddellike berigte van ernstiger beserings nie. Die owerhede sê minstens […]
# The Devil Wears Prada Two is een tree nader aan die groot skerm, en dit kom te midde van groot skuiwe in die modebedryf wat die fliek geïnspireer het. Die aankondiging van 20th Century Studios sê die opvolg is tans in produksie, en skakel in met die nuus dat Anna Wintour, na amper vier […]
# Die eerste blinde toergids in Kaapstad, Winston Fani, is ‘n ware kampvegter vir inklusiewe toerisme met sy onderneming, Out of Sight Tours. Fani was aan die stuur van Dinner in the Dark by die luukse One-and-Only-hotel, wat in vennootskap met Kaapstad Toerisme aangebied is. Die gaste, insluitend die burgemeester, Geordin Hill-Lewis, moes in ‘n […]
# Australian Home Affairs minister, Tony Burke confirmed that US artist Kanye West had his Australian visa cancelled after releasing a song that promotes Nazism. The rapper’s track “Heil Hitler,” which praises Nazi leader Adolf Hitler, was released across social media and music streaming platforms in May. The ban follows a series of antisemitic posts […]