# Die waarnemende minister van Polisie, Firoz Cachalia, en die nasionale kommissaris, Fannie Masemola, oorhandig vandag helikopters en pantservoertuie aan gespesialiseerde polisie-eenhede in Pretoria. Die nuwe hulpbronne sal wetstoepassing, misdaadopsporing, asook as sigbare wetstoepassing en operasies verbeter. Die ministerie se woordvoerder, Kamogelo Mogotsi, sê dit sal die SAPD se vermoë versterk om Suid-Afrikaners te dien […]
# Acting Police minister Firoz Cachalia, together with SAPS National Commissioner Fannie Masemola, will today hand over helicopters and armoured vehicles to specialised police units in Pretoria. The new resources will enhance policing, crime detection, as well as visible policing and operations. Police Ministry spokesperson Kamogelo Mogotsi says this will strengthen SAPS capabilities in serving […]
# Leerders van drie Wes-Kaapse skole het ‘n Onbemande Lugstelselkurses voltooi, en praktiese kennis met die hantering van hommeltuie en lugvaartegnolgie ontvang. Die program is deel van die provinsie se Groei vir Werkskepping-strategie. Woordvoerder van die Onderwysdepartement van die Wes-Kaap, Bronagh Hammond, sê LUR David Maynier loof die inisiatief as ‘n deurgang tot vinnig-groeiende sektore, […]
# Learners from three Western Cape schools have completed an Unmanned Aerial Systems Course, gaining hands-on drone piloting and aviation technology skills. The programme forms part of the province’s Growth for Jobs Strategy. Western Cape Education Department spokesperson Bronagh Hammond says MEC David Maynier commends the initiative as a pathway into high-growth sectors, equipping young […]
# Honderde unieke Cederbergse plekname gaan nou onthou word danksy die werk van die veteraan-kartograaf Peter Slingsby. Hy het pas sy boek bekendgestel: Cederberg – The Book, met sowat 500 name wat eers net in die omgangstaal bewaar is. Dit sluit name in soos Slangbosfontein, Vogelgesang en Jakkalskop. Slingsby sê name is noodsaaklik vir kulturele […]
# Nuwe laboratoriumnavorsing van die Universiteit Stellenbosch dui daarop dat rooibos die beweging van estrogeen in borskankerselle kan teenwerk. Estrogeen word dikwels beskryf as ‘n versneller van die groei van borskanker omdat baie borskankergewasse ontvangers het wat daarop reageer. ‘n Senior dosent in biochemie, Nicky Verhoog, sê omdat so baie vorms van borskankers sensitief is […]
# Hundreds of unique vernacular place names from the Cederberg have been saved from obscurity, thanks to veteran cartographer Peter Slingsby. In his newly launched book, Cederberg – The Book, Slingsby documents nearly 500 names once preserved only through oral tradition, including Slangbosfontein, Vogelgesang, and Jakkalskop. He says place names are vital to cultural heritage […]
# New laboratory research from Stellenbosch University suggests Rooibos may counteract the activity of estrogen in breast cancer cells. Estrogen is often described as a kind of driver of breast cancer growth, because many breast cancer tumours carry receptors that respond to it. A senior lecturer in biochemistry at Stellenbosch University, Nicky Verhoog, says because […]
# Die Namakwa Nasionale Park, het deur korporatiewe maatskaplike beleggingsfondse, vier sopkombuise in Soebatsfontein in die Wes-Kaap en omliggende dorpe heropen. Die sopkombuise is gesluit weens ʼn gebrek aan fondse en hulpbronne. SANParke se woordvoerder, JP Louw, sê hulle het geld bekom om noodsaaklike infrastruktuur en hulpbronne te kry om hierdie fasiliteite te heropen. Hy […]