# CapeNature se HeliHack-span het verlede maand meer as 15-duisend indringerdennebome van die steil hellings van die Boosmansbos-wildernisgebied verwyder. Die reusebewaringspoging het drie dae geduur, een-duisend-en-80 hektaar grond herstel en watersekerheid vir ongeveer 15-duisend inwoners in die Suid-Kaap verbeter. Die projek het ook gelei tot die herontdekking van die Boosmansbos-langstertbosspitsmuis, wat 46 jaar lank nie […]
# University of the Western Cape professor Dirk Smith says the management of mouth and teeth problems in people with substance use disorder is often not prioritised. Smit’s dissertation, titled Oral Health-Related Quality of Life, Dental Status and Treatment Needs of People with Substance Use Disorder, investigated the profound impact on the oral health of the 504 participants […]
# CapeNature’s HeliHack team removed over 15-thousand invasive pine trees from the steep slopes of Boosmansbos Wilderness area last month. The record-breaking conservation effort, which took three-days restored one-thousand-and-80 hectares of land, enhancing water security for approximately 15-thousand residents in the Southern Cape. The mission also led to the rediscovery of the Boosmansbos long-tailed forest […]
# Die pas gekroonde 72ste Mej. Wêreld, Opal Suchata Chuangsri van Thailand, sê sy sal tydens haar heerskappy voortgaan met haar Skoonheid met ʼn Doel-projek, For HER. Die projek is ʼn borskankerveldtog wat op opvoeding, vroeë opsporing en bemagtiging fokus. Sy is die eerste Thaise vrou wat die Mej. Wêreld-titel wen. Chuangsri sê sy is […]
# Disney se supertreffer, Lilo and Stitch, is die tweede agtereenvolgende naweek nommer een by kaartjiekantore. Dis die tweede Hollywood-vrystelling naas A Minecraft Movie wat die prestasie in 2025 behaal. Paramount en Skydance se Mission: Impossible – The Final Reckoning met Tom Cruise in die hoofrol is tweede, en Karate Kid: Legends het op nommer drie […]
# Padwedlope: Vier personeellede van die Universiteit van Pretoria is gereed om die Comrades-marathon, aan te pak om geld in te samel vir studente wat finansieel sukkel. Mense van meer as 80 lande sal aan Sondag se wedloop deelneem wat vanjaar afdraande is en oor ongeveer 89 kilometer van Pietermaritzburg na Durban strek. Die opbrengs […]
# Die jaarlikse Kaapstad Spele het 292 jong deelnemers gehad wat hul vaardighede by Erica Park in Belhar ten toon gestel het. Deelnemers van regoor die metro het aan kompetisies deelgeneem, insluitend vyf-aan-‘n-kant sokker, snel-vyf-netbal, trefbal, drie-aan-‘n-kant basketbal, domino’s en tafeltennis. Die burgemeesterskomiteelid vir Gemeenskapsdienste en Gesondheid, Francine Higham, sê dié jaarlikse geleentheid vier die […]
# ʼn Professor in Analitiese Chemie aan die Universiteit van die Wes-Kaap, Priscilla Baker, is die 2025-wenner van die L’Oréal-UNESCO-wetenskapsprys vir vroue in Afrika en Arabiese state. Die universiteit sê Baker verskuif grense met haar navorsing in draagbare elektrochemiese sensors terwyl sy groter insluiting in STEM-velde bevorder. Baker sê deur haar reis aktief te deel, […]
# Roadrunning: Four University of Pretoria staff members are set to tackle South Africa’s most famous ultramarathon, the Comrades Marathon, to raise funds for students facing financial difficulties. More than 80 nations will be represented in the race, a down-run over approximately 89 kilometres from Pietermaritzburg to Durban on Sunday. Proceeds raised by doctor Bianca […]