# The Table Mountain Aerial Cableway Company is celebrating its 96th birthday this October, marking nearly a century of taking visitors to one of the New-7-Wonders of Nature. Since 1929, over 32-million people have enjoyed the scenic ride. Managing Director Wahida Parker says the milestone coincides with the Local is Lekker special, offering discounted tickets […]
# Die Midvaal-munisipaliteit is erken as die bes-presterende munisipaliteit in Gauteng tydens die 2025 Munisipale Prestasietoekennings. Dit vereer munisipaliteite wat uitblink in finansiële gesondheid, bestuur, fiskale dissipline en dienslewering. Burgemeester Peter Teixeira se woordvoerder, Idah Satikhe, sê die prestasie word toegeskryf aan die hardwerkende personeel en openbare verteenwoordigers, sowel as belastingbetalende inwoners:
# Die première van Ubizo, ‘n rolprent deur ‘n mediese student aan die Universiteit van Kaapstad, Nandipha Zinhle Mthethwa, vind Sondag in Ster-Kinekor op die Victoria & Alfred-waterkant in Kaapstad plaas. Die fliek is deur persoonlike ervarings van verlies en voorvaderlike wysheid geïnspireer en Mthethwa het beweging, musiek en eksperimentele visuele elemente gekombineer as brug […]
# UBIZO, a film by University of Cape Town medical student, Nandipha Zinhle Mthethwa, will have its premier screening at Ster-Kinekor at the Victoria & Alfred Waterfront in Cape Town on Sunday. Inspired by personal experiences of loss and ancestral wisdom, the filmmakers blended movement, music, and experimental visuals to bridge Western medicine and spiritual […]
# Taylor Swift se vrystelling, The Official Release Party of a Showgirl, was die naweek boaan die wêreldloket-trefferlys. Die prent van 89-minute bied aanhangers agter-die-skerms-beeldmateriaal van Swift se 12de ateljee-album, The Life of a Showgirl. Paul Thomas Anderson se bekroonde One Battle After Another, met Leonardo DiCaprio in die hoofrol, het na die tweede plek […]
# Twee-en-dertig skole van regoor Suid-Afrika is as finaliste in die Nasionale EduPlant Skooltuinkompetisie 2025 aangekondig. Hulle is op die kortlys van meer as 300 skole wat aan die begin van verlede jaar by die EduPlant-program aangesluit het. Hulle het omvattende opleiding in perma-kultuurpraktyke ontvang om hulle te help om hul eie groente, vrugte en […]
# Die Stad Kaapstad se direktoraat Veiligheid- en Sekuriteit vra inwoners om benoemings in te dien vir die Buurtwagtoekennings. Die toekennings erken die toewyding, harde werk en verbintenis van buurtwagte. Mense wat lid is van ‘n geregistreerde organisasie, of die organisasie self kan benoem word. Die burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekuriteit, JP Smith, sê die […]
# Twee dansers van die Noordwes-Universiteit, Tebogo Baas en Matlhogonolo Bodibe, is gereed om Suid-Afrika in November by die 2025 Wêrelddanskampioenskappe in Assen, Nederland, te verteenwoordig. Hulle het hul plek in die Jeugkampioenskap Latynse kategorie verseker na gereelde podium-verskynings en ‘n sterk vertoning in die kwalifiserende rondes. Die paar beskou hul keuse as ‘n geleentheid […]
# Taylor Swift’s newest theatrical effort, The Official Release Party of a Showgirl, topped the global box office charts over the weekend. The 89-minute cinematic experience offers fans behind-the-scenes footage of Swift’s 12th studio album, The Life of a Showgirl. Paul Thomas Anderson’s critically acclaimed One Battle After Another, starring Leonardo DiCaprio, fell to second […]