# Die Prinses van Wallis waarsku dat te veel tyd op slimfone en voor rekenaarskerms ‘n “epidemie van ontkoppeling” skep wat die gesinslewe ontwrig. In ‘n essay wat op die webwerf van die Royal Foundation Centre for Early Childhood gepubliseer is, sê Catherine kinders moet aangemoedig word om sosiale en emosionele vaardighede te ontwikkel wat […]
# Drie-honderd-38 persone en organisasies is benoem vir vanjaar se Nobelprys vir Vrede, wat vanoggend in Oslo, Noorweë, toegeken word. Dit is ‘n beduidende toename sedert verlede jaar, toe daar 286 benoemings was. Die meeste ooit was 376 in 2016. Onder vanjaar se kandidate is die Amerikaanse president, Donald, Trump, wat benoem is deur ‘n […]
# Dokters in China het ‘n geneties-aangepaste varklewer oorgeplant in ‘n 71-jarige man en hy het 171 dae ná die prosedure geleef, waarvan 38 dae met die varkorgaan was. Kenners sê die nuwe studie dui aan vark-na-mens leweroorplantings lyk belowend vir die gebruik om mense met ‘n ernstige lewertoestand te help om aan die lewe […]
# The Princess of Wales has warned that an overload of smartphones and computer screens is creating an “epidemic of disconnection” that disrupts family life. In her essay published on the website of the Royal Foundation Centre for Early Childhood, Catherine says children need to be encouraged to develop social and emotional skills, which will […]
# Three-hundred-and-38 individuals and organisations were nominated for this year’s Nobel Peace Prize, which will be awarded in Oslo, Norway, this morning. This is a significant increase from last year, when there were 286 nominees. The most nominees – 376 – were in 2016. Among this year’s candidates are US president Donald Trump, nominated by […]
# Doctors in China have transplanted a genetically modified pig liver into a 71-year-old man who lived 171 days after the procedure, and 38 of those days were with the pig organ in place. Experts say the new study suggests pig-to-human liver transplantation shows promise for use as a bridge to help a human with […]
# Die Hongaarse skrywer László Krasznahorkai het 2025 se Nobelprys vir Letterkunde gewen. Die Koninklike Sweedse Akademie het sy visioenêre en boeiende werk geprys, wat die krag van kuns te midde van rampspoedige en uitdagende temas verken. Steve Sem-Sandberg van die Nobelkomitee sê Krasznahorkai, aangespoor deur sy reise na China en Japan, is bekend vir […]
# Hungarian writer László Krasznahorkai has won the 2025 Nobel Prize in Literature. The Royal Swedish Academy praised his visionary and compelling body of work, which explores the power of art amid apocalyptic and challenging themes. The Nobel Committee’s Steve Sem-Sandberg says Krasznahorkai, inspired by his trips to China and Japan, is known for telling […]
# Taylor Swift se nuwe album, The Life of a Showgirl, het binne sy eerste week die beste syfers ooit aangeteken vir ‘n album in die stroom-era. Volgens Billboard het die album die ekwivalent van 3,5-miljoen albumeenhede oorskry, in beide verkope en stroomdienste. Dit oortref Adele se album 25 wat voorheen die rekord gehou het […]