# As the world commemorates the International Day of the Girl, The UDM Women’s Organisation is calling for equal investment in girls’ education, especially in rural and low-income communities. UDM Women’s Organisation secretary-general, Thandi Nontenja, says across South Africa, girls continue to live between promise and prejudice. She says the organisation is calling for gender-responsive budgeting at all levels […]
# The American rapper Travis Scott’s concert at the FNB Stadium in Johannesburg tonight marks one of South Africa’s biggest international music events of the year. Scheduled to begin at 8:30 pm and end at roughly 11:00 PM, the show is part of his global Circus Maximus Tour. The Johannesburg Metropolitan Police Department will enforce […]
# Die Amerikaanse kletsrymer Travis Scott se konsert vanaand by die FNB-stadion in Johannesburg is een van Suid-Afrika se grootste internasionale musiekgebeurtenisse van die jaar. Die vertoning van halfnege tot ongeveer 11-uur, is deel van sy wêreldwye Circus Maximus-toer. Die Johannesburg Metropolitaanse Polisiedepartement sal van 11-uur vanoggend af paaie rondom die stadion sluit. Die department […]
# Die Withuis het die Noorweegse Nobelkomitee gekritiseer nadat hy die vredesprys aan die Venezolaanse opposisieleier, Maria Corina Machado, toegeken het en die Amerikaanse president Donald Trump oor die hoof gesien het. Direkteur van Kommunikasie van die Withuis, Steven Cheung sê op X die Nobel-komitee het bewys hulle plaas politiek bo vrede. Hy sê Trump […]
# The White House lashed out at the Norwegian Nobel Committee after it awarded the peace prize to Venezuelan opposition leader Maria Corina Machado and overlooked US President Donald Trump. White House Director of Communications Steven Cheung said on X the Nobel Committee proved they place politics over peace. He said Trump will continue making […]
# Suid-Afrika gaan van 2 tot 4 Junie volgende jaar die eerste Internasionale Ruimtespitsberaad Afrika aanbied in die WNNR se Internasionale Konvensiesentrum in Pretoria. Dit sal bygewoon word deur ruimte-voorlopers van Afrika, nuwe ondernemings en wêreldwye bedryfsleiers. Die organiseerders verwag 500 afgevaardigdes en drie-duisend geteikende sakevergaderings. Die besturende direkteur, Beulah Mosupye, sê die geleentheid het […]
# Venezuela se opposisieleier, Maria Corina Machado, het 2025 se Nobelprys vir Vrede gewen vir haar dapper stryd om demokrasie in haar land te herstel. Wêreldwye aandag rondom vanjaar se prys het ook gevolg op bespiegelings oor die Amerikaanse president, Donald Trump, se langdurige strewe om die eer te beklink. Jorgen Watne Frydnes van die […]
# Venezuelan opposition leader Maria Corina Machado has been awarded the 2025 Nobel Peace Prize for her courageous fight to restore democracy in her country. Global attention around this year’s prize also followed speculation about US president Donald Trump’s long-standing pursuit of the honour. The Nobel Committee’s Jorgen Watne Frydnes described Machado as a unifying […]
# Navorsing deur Higher Health South Africa het bevind dat tussen Januarie 2021 en Junie 2023 meer as 321-duisend ingrypings vir die voorkoming van geestesgesondheidsprobleme aan studente gelewer is, met psigo-maatskaplike ondersteuning en berading aan meer as 23-duisend Suid-Afrikaanse studente. Die president van die Rosebank International University College, Linda Meyer, sê ‘n nasionale studie wat […]