# Soweto-toerisme het die Gautengse regering gekritiseer omdat hy nie die voortgesette likwidasie van die Mandelahuis-museum in Vilakazistraat oplos nie. Terwyl die wêreld Mandeladag vier, voer die organisasie aan dat die museum, wat voorheen gesien is as ‘n simbool van nalatenskap en bemagting, in die hande bly van likwidateurs met geen plan vir herwinning nie. […]
# Sokker: Die kletsrymer Snoop Dogg het ‘n mede-eienaar geword van die Walliese kampioenskapspan Swansea City, in ‘n onwaarskynlike alliansie tussen die wêreld van vermaak en sokker. Die 53-jarige Amerikaner sluit aan by die voormalige staatmaker van Real Madrid, Luka Modric van Kroasië, in die eienaarskap-struktuur. Snoop Dogg het verlede week onverwags op Swansea se […]
# Soweto Tourism has slammed the Gauteng government for its failure to resolve the ongoing liquidation of the Mandela House Museum on Vilakazi Street, in Soweto. As the world commemorates Mandela Day, the association argues the museum, once envisioned as a symbol of heritage and empowerment, remains under the control of liquidators with no clear […]
# Soccer: Snoop Dogg has become co-owner of Championship Welsh side Swansea City in an unlikely alliance between the world of rap and football. The 53-year-old American star joins former Real Madrid stalwart and Croatia World Cup finalist Luka Modric in the club’s ownership structure. Snoop Dogg made a surprise appearance on the club’s social […]
# Die Lanseria Internasionale Lughawe bied sy tweede jaarlikse Nelson Mandeladag Loopbaantentoonstelling aan met die tema Laat jou drome vlerke kry. Die tentoonstelling verwelkom meer as 400 leerders uit verskeie skole, en bied leiding van top-kundiges in lugvaart, verdediging en tegnologie. Die tentoonstelling, geborg deur SAAB Grintek Verdediging, Axis Lugvaart, en die Suid-Afrikaanse Burgerlugvaartowerheid, bevorder […]
# Lanseria International Airport in Gauteng is hosting its second annual Nelson Mandela Day Career Expo under the theme Giving Flights to Your Dreams. The event welcomes over 400 learners from various schools, offering guidance from top experts in aviation, defense, and technology. Sponsored by SAAB Grintek Defence, Axis Aviation, and the South African Civil […]
# Die Walter Sisulu Universiteit se studente-liggaam van die Suid-Afrikaanse Vereniging van Openbare Administrasie en Bestuur het ʼn skenkingsveldtog begin om gesinne te steun wat deur die verlede maand se oorstromings in die Oos-Kaap geraak word. Altesaam 103 mense is dood en duisende ontheem tydens die oorstromings, wat veral die OR Tambo- en die Amathole-distrik […]
# Die vreeslose waaghals-sportman Felix Baumgartner is dood op 56-jarige ouderdom. Die Oostenryker wat bekend was vir sy rekordsprong van die rand van die ruimte in 2012, het tydens ‘n sweeftuig-ongeluk in Italië gesterf. Hy het volgens berigte skynbaar in die lug ‘n mediese krisis ondervind en grond toe geval. Sy liggaam is naby ‘n […]
# ʼn Fisikus aan die Universiteit van die Witwatersrand, professor Andrew Forbes, en ‘n pediatriese neurosjirurg aan die Universiteit van Kaapstad, professor Anthony Figaji, het die Harry Oppenheimer-genootskapstoekenning van 2,5-miljoen-rand ontvang. Die prys vereer geleerdes wat betrokke is by baanbrekende, internasionaal-erkende navorsing. Forbes se navorsing kan die lewensvatbaarheid van kwantum-rekenaarwetenskap ontsluit terwyl Figaji s’n Suid-Afrika […]