# Die Padverkeersbestuurskorporasie sê byna 80 motoriste is die naweek landwyd aangekeer vir omkopery en korrupsie. Dit is deel van die verlengde Paasfees-padveiligheidsveldtog wat verlede maand begin het. Die korporasie se woordvoerder, Simon Zwane, sê omkopery en korrupsie in die verkeersektor is ‘n groot bron van kommer en moontlik ‘n belangrike faktor agter die kultuur van straffeloosheid wat motoriste toon:
Byna 80 motoriste die naweek vir omkopery en korrupsie aangekeer [KLANK]
ENG ZwaneONBribery