Skip to content

BOSA sê Ramaphosa het nie parlementêre vrae oor Starlink en swart bemagtiging beantwoord nie [KLANK]

# Build One South Africa gaan die speaker van die Nasionale Vergadering, Thoko Didiza, vra om ‘n skriftelike antwoord van president Cyril Ramaphosa te eis nadat hy nagelaat het om ‘n mondelinge parlementêre vraag van sy leier, Mmusi Maimane, te beantwoord. Hy wou weet of die verslappping van swart ekonomiese bemagtiging-regulasies wat die deur vir Starlink in Suid-Afrika open, ook vir plaaslike maatskappye sal geld. BOSA se woordvoerder, Roger Solomons, sê Ramaphosa het die kern van die vraag heeltemal vermy:

ENG SolomonsOnRamaphosa