# Die Borsbeeldingvereniging van Suid-Afrika sê tydens die maand van bewusmaking oor borskanker, vroue moet nie toelaat dat vrees of mites ‘n diagnose van borskanker vertraag nie. Die organisasie sê verkeerde inligting oor mammogramme, biopsies en behandeling kan vroue daarvan weerhou om hulle te laat ondersoek. Carine Kabanga van die vereniging sê mammogramme is veilig en daar is geen bewyse dat biopsies kanker versprei nie. Kabanga sê ‘n diagnose van borskanker lei nie altyd na chemoterapie of ‘n mastektomie nie:
Borsbeeldingvereniging doen ’n beroep op vroue om nie toe te laat dat vrees borskankerondersoeke vertraag nie [KLANK]
ENG KabangaOnBreastCancer