Skip to content

Boks: Vroueboksreeks vir Vrouemaand regoor Suid-Afrika

# Boks: Die voorsitter van Vroue in Boks, Rina Sabotsky, het ‘n Vroueboksreeks bekendgestel met nege byeenkomste vir Augustus gereël om saam te val met Vrouemaand. Sabotsky het aan SABC News gesê elke provinsie sal een byeenkoms aanbied, gelei deur vroulike promotors en met vroulike skeidsregters, beoordelaars en boksers. Sy doen ‘n beroep op die privaat sektor om die beweging te ondersteun en sê dit is ‘n veilige en opwindende tyd vir vroue in boks:

ENG-SabotskyOnSeries