Skip to content

Boks: Rina Sabotsky wil vroueboksrevolusie in Suid-Afrika lei [KLANK]

# Boks: Die nuut aangestelde voorsitter van Vroue in Boks, Rina Sabotsky, sê sy beoog om vroulike boksers te verhef deur hul betrokkenheid buite die kryt as skeidsregters, beoordelaars en amptenare te bevorder. Sabotsky sê in ‘n onderhoud met SABC News ondanks vordering, het vroue steeds ‘n tekort aan blootstelling en geleenthede. Sy sê ‘n eksklusiewe vroueboksreeks word vir Augustus beplan om sigbaarheid te verhoog en gelyke geleenthede te verseker:

ENG-SabotskyOnBoxing