# Die Departement van Basiese Onderwys het die Nasionale Katalogus vir die Grondslagfase, graad een tot drie, vir 2026 van die goedkeurings- na die implementeringsfase verskuif. Verkrygingsprosesse is aan die gang, met November en Desember wat as sleutelleweringsperiodes voor die 2027-skooljaar vasgestel is. Die departement se woordvoerder, Terence Khala, sê die nuwe katalogus werk leermateriaal by om tred te hou met die kurrikulum, onderrigmetodes en kinders se leerbehoeftes:
Basiese Onderwys skuif die 2026-katalogus vir die Grondslagfase na implementering [KLANK]
ENG KhalaONImplementation